album cover
Hey Jy
album cover
Hey Jy adlı parça {albumName} albümünün bir parçası olarak Universal Music (Pty) Ltd. tarafından 18 Ekim 2024 tarihinde yayınlandıKyk Op
AlbümKyk Op
18 Ekim 2024
FirmaUniversal Music (Pty) Ltd.
BPM155
Melodiklik
Akustiklik
Valence
Dans Edilebilirlik
Enerji

Müzik Videosu

Müzik Videosu

Şarkı sözleri

[Verse 1]
Jy was nog altyd
Net te mooi vir my
Ek wens ek kon meer van jou kry, oooh
[Verse 2]
Ek hoop jy verstaan
Dat alles in my kop oor jou gaan
Kom ons raak weg op die maan
[Chorus]
Hey jy ek wens ek kon jou inpak
Hey jy kom klim hier in my rugsak
Jy het my kom wys dat ware liefde steeds saak maak
Hey jy jy weet mos hoe dit voel as
Alles van jou by my pas
My knieë raak lam elke keer as jy aan my raak
[Verse 3]
Ek sien jou staan
Ek sien jou staan oorkant die dans vloer
En terug loer hier na my toe
[Verse 4]
Kom ons gaan vir 'n dans
Kyk diep in my oë jy is veilig hier by my
Ons draai die heel aand om en om en om
[Chorus]
Hey jy ek wens ek kon jou inpak
Hey jy kom klim hier in my rugsak
Jy het my kom wys dat ware liefde steeds saak maak
Hey jy jy weet mos hoe dit voel as
Alles van jou by my pas
My knieë raak lam elke keer as jy aan my raak
[Chorus]
Hey jy jy weet mos hoe dit voel as
Alles van jou by my pas
My knieë raak lam elke keer as jy aan my raak
[Verse 5]
Oh-oh, oh-oh-oh-oh, oh-oh, oh-oh-oh

Written by: Dian Maritz, Megan Danner, Renier Van Der Westhuizen
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...