album cover
Daar's Geen Trane
622
Pop
Daar's Geen Trane was released on August 18, 2014 by Hoezit Musiek as a part of the album Grootste Treffers Tot Dusver
album cover
Release DateAugust 18, 2014
LabelHoezit Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM64

Credits

PERFORMING ARTISTS
Bella
Bella
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Simon P.Seekoei
Simon P.Seekoei
Songwriter

Lyrics

Daar's geen trane
In die hemel
Want my Jesus is daar
Daar's geen trane
In die hemel
Want my Jesus is daar
Hou maar moed
as die duiwel woed
Daar is krag in Jesus bloed
God is goed
Jou oorwining soet
Skêp net moed
Skêp net moed
Daar's geen trane
In die hemel
Want my Jesus is daar
Daar's geen trane
In die hemel
Want my Jesus is daar
Oorwinaar
Staan vas
Waar's jou volle wapenrusting
Hy's jou Herder
Niks sal jou ontbreek nie
Groen weivelde
Groen weivelde
Daar's geen trane
In die hemel
Want my Jesus is daar
Daar's geen trane
In die hemel
Want my Jesus is daar
Staan vas, in jou roeping
Moenie wyk nie
Daar's nie tyd nie
Kyk nie aangstig
Aangstig rond nie
God is op die troon
Op die Troon
Daar's geen trane
In die hemel
Want my Jesus is daar
Daar's geen trane,
in die hemel
Want my Jesus is daar
Hou maar moed
As die duiwel woed
Daar is krag in Jesus bloed
God is goed, jou oorwining soet)
Skêp net moed
Skêp net moed
Daar's geen trane
in die hemel
Want my Jesus is daar
Daar's geen trane
In die hemel
Want my Jesus is daar
Daar's geen trane
In die hemel
Want my Jesus is daar
Daar's geen trane
in die hemel
Want my Jesus is daar
Daar's geen trane
In die hemel
Want my Jesus is daar
Daar's geen trane
In die hemel
Want my Jesus is daar
Written by: Simon P.Seekoei
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...