album cover
News Café
1,947
Afrikaans
News Café was released on June 28, 2016 by Warner Music Africa as a part of the album Die Liefde Los 'n Spoor
album cover
Release DateJune 28, 2016
LabelWarner Music Africa
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM125

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Jak De Priester
Jak De Priester
Vocals
Jak de Priester
Jak de Priester
Lead Vocals
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Background Vocals
Ricus Nel
Ricus Nel
Concertina, Banjo
Bez Roberts
Bez Roberts
Brass
Brendan Ross
Brendan Ross
Brass
Donny Bouwer
Donny Bouwer
Brass
Vinnie Henrico
Vinnie Henrico
Drums
Danny Smoke
Danny Smoke
Guitar
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Jak de Priester
Jak de Priester
Songwriter, Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Jak De Priester
Jak De Priester
Producer

Lyrics

Ek onthou nog daardie dag
Ek het lank gesit en wag voor jy instap by die News Cafe se deur
Jou denim het so stuif gesit
Ek moes verself beheers aan dit
Jou hare het gewaai in die wind
Jou oë was blouer as die see
Jou lippe soeter as my tee
Jou Calvin Klein parfuum het my verlam
En ek was bewerig ontstabiel
Met 'n ou kar en 'n lae profiel
Gereed om my hart vir jou te gee
En daar is pyn
Pyn in my hart net oor jou
Pyn in my hart sonder jou
Pyn in my hart wat ons liefde onthou
En daar is pyn
Pyn in my hart want ek rou
Pyn in my hart net oor jou
Pyn in my hart sonder jou
Ek onthou nog daardie dag
Ek het lank gesit en wag
Ek het gewonder of jy enigsins nog kom?
Ek wou nie sms nie
Want ek wou jou nie verpes nie
Ek het rustig maar gesit en net gewag
Gemaak of ek besig lyk
My hart het in my keel beswyt
Toe jy instap by die News Cafe se deur
Ek het gehyperventilate
Soos wasem teen 'n venster ruit
Die oomblik was net te groot vir my
En daar is pyn
Pyn in my hart net oor jou
Pyn in my hart sonder jou
Pyn in my hart wat ons liefde onthou
En daar is pyn
Pyn in my hart want ek rou
Pyn in my hart net oor jou
Pyn in my hart sonder jou
Ek onthou nog daardie dag toe jy weer uitstap by die deur
Die News Cafe vol mense en jou denim was geskeur
Maar ek wens ek kon jou keer my liefling
Ek wens ek on jou keer
En daar is pyn
Pyn in my hart net oor jou
Pyn in my hart sonder jou
Pyn in my hart wat ons liefde onthou
En ek het pyn
Pyn in my hart net oor jou
Pyn in my hart sonder jou
Pyn in my hart wat ons liefde onthou
En daar is pyn
Pyn in my hart want ek rou
Pyn in my hart net oor jou
Pyn in my hart sonder jou
Written by: Jak de Priester
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...