Top Songs By Karen Zoid
Credits
PERFORMING ARTISTS
Karen Zoid
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Leon Schuster
Songwriter
Lyrics
Ek ry in die straat op my ysterperd
Dis warm hier onder my stert
Vry soos 'n voël en vry soos die wind
'n Foutlose, footloose breakdans kind
Ek kyk na regs en ek kyk na links
En ek hik van die skrik op my nuwe hings
Want voor in die pad staan 'n man wat weet
Op die stert van my perd lê 'n gatsomeer
Stop, stop
Ek is 'n spietkop
Ek het 'n dop op
Ek dra 'n badge ook
Ek sê stop, stop
Ek is 'n spietkop
Ek het 'n boek ook
Ek skryf jou naam op
Ek doen die briekdans, briekdans, briekdans is die ding
Briekdans, briekdans, briek laat die tyres sing
Briekdans, briekdans, ankers maar op die briek
Maak 'n tiekie, maak 'n tiekie, 'n tiekiedraai op my dipstick
Ha-nou, ha-nou, hokaai broer
Hy sê trap jou briek of jy is in jou moer
Ek swyg ook al moet ek brom
Maar ek hou my pose en ek sê vir hom
Seblief ou pêl man, maak 'n plan
Maar hy sê dis nie ek wat die kitaar slaan
Skryf my eers en hy praat my mal
En hy swaai ding onder sy neus
Jy moet 'n briekdans, briekdans, briekdans is die ding
Briekdans, briekdans, briek laat die tyres sing
Briekdans, briekdans, ankers maar op die briek
Maak 'n tiekie, maak 'n tiekie, 'n tiekiedraai op jou dipstick
Ek het klaar gebriek en nou gaan ek ry
Die briekdans ding is nie my
Maak die krane oop, laat die wiele rol
En toe moet jy sien hoe daai spietkop hol
Stop, stop
Stop, stop
Ek is 'n spietkop
Ek het 'n badge ook
Ek het 'n dop op
Ek dra 'n boot op my kop ook
Ek dra 'n badge ook
En 'n onderbroek en 'n halwe kakiebroek
Stop, stop
Ek is 'n spietkop
En jy gaan op die N21 gevang word
Ek het 'n boek ook
Ek skryf jou naam op
En ek gaan jou plat trap soos 'n
Briekdans, briekdans, briekdans is die ding
Briekdans, briekdans, briek laat die tyres sing
Briekdans, briekdans, ankers maar op die briek
Maak 'n tiekie, maak 'n tiekie, 'n tiekiedraai op my dipstick
Written by: Leon Schuster