album cover

Suiderkruis

11,558Afrikaans2020
album cover
Suiderkruis was released on November 27, 2020 by WM South Africa as a part of the album Kaskenades
ReleasedNovember 27, 2020
LabelWM South Africa
BPM190
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Sal jy my by die Suiderkruis in die hemelruim kan kry?
Ek sal petrolgeld betaal, bokkie sal jy soontoe ry?
Ek sal ‘n location stuur van hoe jy daar moet kom
Dis die derde straatjie regs as jy ry verby die son
Liefde ken geen afstand nie het my ouma al gesê
Gelukkig is die een wat weet by wie sy hartjie lê
So sal jy my by die Suiderkruis in die hemelruim kan kry?
Dis die derde straatjie regs as jy ry by die son verby
[Chorus]
Want jy is die een saam wie ek kaalvoet sal dans in die koue rëen
Jy’s die klank van my kitaar in die aand wanneer ek moet sit en leer
My van liefde
Leer my van myself
Want jy is die een saam wie ek kaalvoet sal dans in die koue rëen
Jy’s die klank van my kitaar in die aand wanneer ek moet sit en leer
My van liefde
Leer my van myself
In die hemelruim by die Suiderkruis
[Verse 2]
Op Instagram se DM’s het ek iets vir jou gestuur
Ek moes bloed en trane sweet teen die weerstand wat jy bied
Maar sonder om te twyfel het ek aanhou met probeer
Die aanhouer sal wen het my oupa my geleer
[Chorus]
Want jy is die een saam wie ek kaalvoet sal dans in die koue rëen
Jy’s die klank van my kitaar in die aand wanneer ek moet sit en leer
My van liefde
Leer my van myself
Want jy is die een saam wie ek kaalvoet sal dans in die koue rëen
Jy’s die klank van my kitaar in die aand wanneer ek moet sit en leer
My van liefde
Leer my van myself
In die hemelruim by die Suiderkruis
[Bridge]
En ek's maar net 'n digter
'n Digter wat hou van liedjies skryf
En jy breek my brein, breek my brein
Hoe moet ek slaap in die aand wanneer ek onseker bly?
En ek’s maar net ‘n digter, ‘n Digter wat hou van liedjies skryf
En jy breek my brein, breek my brein
Hoe moet ek slaap in die aand wanneer ek onseker bly?
En ek's maar net 'n digter, 'n Digter wat hou van liedjies skryf
En jy breek my brein, breek my brein
Hoe moet ek slaap in die aand wanneer ek onseker bly?
Oor jou, oor jou, oh-oh-oh
[Chorus]
Want jy is die een saam wie ek kaalvoet sal dans in die koue rëen
Jy’s die klank van my kitaar in die aand wanneer ek moet sit en leer
My van liefde
Leer my van myself
Written by: Estian Maree

Shazam Footer

Select language:
Google Play Store
Apple App Store
Chrome Web Store
Galaxy Store

Follow Us

Loading...