album cover
'n Nuwe Dag
1,420
Rock
'n Nuwe Dag was released on November 20, 2020 by Mindsway Records as a part of the album 2000 en Nag
album cover
Release DateNovember 20, 2020
LabelMindsway Records
LanguageEnglish
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM129

Lyrics

So draai die aarde
Met en sonder jou
So val die helde
Tot die einde getrou
So lyk dit more
Gee my 'n dag om te rou
So lyk dit more
Perfek vir jou
Val
Staan op
Vee die modder af
Sit 'n glimlag op
Want die son kom op
Die son gaan af
En teen middernag is dit 'n nuwe dag
So val die helde
Ja hul was bliksems getrou
'n Huis en drie karre
Man ek is bly vir jou
'n Begrafnis met drie narre
Dit was nou mal vir jou
So lyk dit more
Perfek vir jou
Val
Staan op
Vee die modder af
Sit 'n glimlag op
Want die son kom op
Die son gaan af
En teen middernag is dit 'n nuwe dag
'n Nuwe dag
Wat vir jou wag
'n Nuwe dag
Jy mag maar lag
'n Nuwe dag
Wat vir jou wag
'n Nuwe dag
Jy mag maar lag
Val
Staan op
Vee die modder af
Sit 'n glimlag op
Want die son kom op
Die son gaan af
En teen middernag is dit ‘n nuwe dag
Val
Staan op
Vee die modder af
Sit 'n glimlag op
Want die son kom op
Die son gaan af
En teen middernag is dit 'n nuwe dag
Val
Staan op
Vee die modder af
Sit 'n glimlag op
Want die son kom op
Die son gaan af
En teen middernag
Written by: Bruce Nortjé, Piet Snyman
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...