Music Video

Ek sal die een wees - Carlissa (Official music Video)
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Listen to Ek Sal Die Een Wees - Single by Carlissa
ALBUMEk Sal Die Een Wees - SingleCarlissa

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Leandri Day
Leandri Day
Songwriter

Lyrics

Daar was 'n tyd Wat ek vlugvoetig kon dans Die wêreld weet Nous ek spyt Want my voete is vas Jou hart in 'n tas Jys op pad, jyt die pad gevat, kom terug Jys op pad, jyt die pad gevat, kom terug Waar is ons heen Waars ons hier en ons nou Die tyd Net vir ons geleen As ek gister kon skei Jou terug kon kry Jys op pad, jyt die pad gevat, kom terug Jys op pad, jyt die pad gevat, kom terug Ek sal die een wees Wat vas in jou deur staan, jou asem weer wegslaan Die een wees Wat jou wys om te dans, gee ons saam weer 'n kans Ek sal meer wees Ek sal als wees Ek sal ek wees Ek sal meer wees Ek sal als wees Ek sal ek wees Kyk jy ooit terug Na dit wat ons was 'N Prentjie wat pas Net 'n droom Net 'n bittersoet Jy wat my groet Jys op pad, jyt die pad gevat, kom terug Jys op pad, jyt die pad gevat, kom terug Ek sal die een wees Wat vas in jou deur staan, jou asem weer wegslaan Die een wees Wat jou wys om te dans, gee ons saam weer 'n kans Ek sal meer wees Ek sal als wees Ek sal ek wees Ek sal meer wees Ek sal als wees Ek sal ek wees Nuwe liefde Laat aand dans Die sterre ons getuie Gee my nog 'n kans Want hoe meer en meer Elke keer, elke keer Wat jy in my hart kom bly Ek sal meer wees Ek sal als wees Ek sal ek wees Ek sal meer wees Ek sal als wees Ek sal ek wees
Writer(s): Leandri Day Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out