Listen to Like Nie Die Laaitie Nie by Uncle Joe

Like Nie Die Laaitie Nie

Uncle Joe

Hip-Hop/Rap

Lyrics

My vrou sê sy like die klong My dogter is mal oor hom Maar ek en my hond Like nie die laaitie nie Like nie die laaitie nie Ek's in my toga en kapalangs Koeksister in my palm My hond lê by my voet en ons kyk rugby lekker kalm Dis Saterdag in die Kaap Ek het 'n rowwe week gehad En eweskielik hoor ek vroom-vroom en kadoef-doef in my jaard O liewe Heiliand wie kom hier in My huis se vensters dreun 'N Jong man spring toe uit en hy kom klop toe aan my deur En ek vra wie's dit En ek maak nie oop nie Hello oom Ek sê daar's nie brood nie My vrou sê Nee Joe moet nie so is nie My kind kom sit moet jou nie steur aan die oom nie My vrou sê sy like die klong My dogter is mal oor hom Maar ek en my hond Like nie die laaitie nie Like nie die laaitie nie My vrou sê sy like die klong My dogter is mal oor hom Maar ek en my hond Like nie die laaitie nie Like nie die laaitie nie (Ek like nie die dêm laaitie nie!) Hy kom toe in en hy kom sit My hondjie like hom niks My dogter's uit gevat Sy't glads make-up aangesit En hy sê toe Hello oom ek's Mark En voor hy nog verder kon praat Sê ek vir hom hoor hieso knaap As jy will uitgaan vanaand Moet jy verstaan dat ek gaan saam My vrou sê Ag hy maak net grappies Ek kyk hom maar ek laggie Hoor jy hoe blaf daai hond Daai's my hond se honger blaffie En ek kyk so na die knaapie Sê vir my hond Okay honne moet nie blaf nie Maar my kind kom nie laat terug vanaand nie Anders maak ons honde kos van Markie My vrou sê sy like die klong My dogter is mal oor hom Maar ek en my hond Like nie die laaitie nie Like nie die laaitie nie My vrou sê sy like die klong My dogter is mal oor hom Maar ek en my hond Like nie die laaitie nie Like nie die laaitie nie My vrou sê Joe jy's ongeskik Die kind is as vaal geskrik Hy moet maar suiker water drink Vrou hou jou in, daai's my kind Ek weet wat die jong manne dink Nee Joe, ek weet nie hoekom gaan jy so tekere nie Sy sê my dink mooi terug, jy was ook jonk Imagine as my pa nie 'n kans vir jou gegee het nie My vrou sê sy like die klong My dogter is mal oor hom Maar ek en my hond Like nie die laaitie nie Like nie die laaitie nie My vrou sê sy like die klong My dogter is mal oor hom Maar ek en my hond Like nie die laaitie nie Like nie die laaitie nie Like nie die laaitie nie Like nie die laaitie nie Like nie die laaitie nie Like nie die laaitie nie Like nie die laaitie nie Like nie die laaitie nie Like nie die laaitie nie Like nie die laaitie nie Like nie die laaitie nie Like nie die laaitie nie Like nie die laaitie nie Like nie die laaitie nie Like nie die laaitie nie Like nie die laaitie nie Like nie die laaitie nie Like nie die laaitie nie Like nie die laaitie nie Ek like nie die dêm laaitie nie!
Writer(s): Earl Swartz Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramPath