album cover
Waterval
349
Vocal
Waterval was released on January 21, 2022 by Muse Studios as a part of the album Waterval - Single
album cover
Release DateJanuary 21, 2022
LabelMuse Studios
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM120

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Mia
Mia
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Emil Paul
Emil Paul
Songwriter

Lyrics

Waterval
Emil Paul
Onder water ek weet dit is die einde geen reën wat val
Verlate ek staan nou in die droogte sal jy my haal
My riviere is droog maar ek hou steeds vas aan jou
Hou my net so bietjie langer
Voor ek weer val
Vloei met my deur berg en daal
Jy's die rots waar onder ek weer asem kan haal
Viraltyd staan ek onder jou Waterval
Deur die vure kon ek veilig loop
Deur die vlamme hou ek vas aan hoop
Dat die reën val, die reën val
In die storm hou jy steeds my hand as ek struikel
Val ek in die sand wat my heel maak
Jy wat my heel maak
My riviere is droog maak ek hou steeds vas aan jou
Hou my net so bietjie langer
Voor ek weer val
Vloei met my deur berg en daal
Jy's die rots waar onder ek weer asem kan haal
Viraltyd staan ek onder jou Waterval
Viraltyd sal ek bly staan, onder jou Waterval
Hou my net so bietjie langer
Voor ek weer val onder jou Waterval
Hou my net so bietjie langer
Voor ek weer val
Vloei met my deur berg en daal
Jy's die rots waar onder ek weer asem kan haal
Viraltyd staan ek onder jou Waterval
Written by: Emil Paul
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...