album cover
In Geval
902
Holiday
In Geval was released on March 4, 2022 by &Huys Music as a part of the album In Geval - Single
album cover
Release DateMarch 4, 2022
Label&Huys Music
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM64

Music Video

Music Video

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Germandt Geldenhuys
Germandt Geldenhuys
Songwriter
Sean Butler
Sean Butler
Songwriter

Lyrics

Ek wil jou vashou teen die storm
Ek wil jou vashou teen die wind
Elke tree wat jy gee
Saam met jou ondervind
En elke keer as jy gaan struikel
Wil ek daar wees om te sê
Sal jy jou hele lewe in my hande kom lê?
Ek weet dis nie genoeg nie maar ek probeer
En as jy my nog nie hoor nie, sê ek weer
In geval jy ooit sou wonder, ek is lief vir jou
In geval jy ooit sou twyfel, ek is deel van jou
En in geval jy dit vergeet het
Hoop ek jy verstaan
Ek sal jou bly liefhê
Tot my laaste asem gaan
Moenie vaskyk teen die donker
Moenie bang wees vir die lig
Daar's 'n duisend melodieë
Opgeskryf in jou gesig
Neem my hande ek belowe
Ek sal die regte woorde sê
My hart hier uit my borskas haal en
By jou voete lê
Ek weet dis nie genoeg nie maar ek probeer
En as jy my nog nie hoor nie, sê ek weer
In geval jy ooit sou wonder, ek is lief vir jou
In geval jy ooit sou twyfel, ek is deel van jou
In geval jy dit vergeet het, hoop ek jy verstaan
Ek sal jou bly liefhê
Tot my laaste asem gaan
Al kom die wind
Al kom die storm
Al kom die reën en oseaan
Ek sal bly staan
Ek sal bly staan
In geval jy ooit sou wonder, ek is lief vir jou
In geval jy ooit sou twyfel, ek is deel van jou
In geval jy ooit sou wonder, ek is lief vir jou
In geval jy ooit sou twyfel, ek is deel van jou
In geval jy dit vergeet het, hoop ek jy verstaan
Ek sal jou bly liefhê
Tot my laaste asem gaan
Written by: Germandt Geldenhuys, Sean Butler
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...