Lyrics

Opstaan Met die sonopkoms in die oggend hier Is dit lekker Waar die bosveld ruik Soos 'n gemsbok steak Op die kole Daar's n pro jagter 'n Wille vrou Wat al die manne van hou, ek se jou nou As sy 'n geweer hou Is jy dood my ou Sy's gevaarlik Sy's die Blou Bul Op die plaas Akkuraat soos Naas Sy kan my drop Kan my skop Sy's die girl vir my Ek moet pasop! Haar koeel Gaan my kwes Soos tarentaal jag Met 'n 30-06 Net vere En niks van die res Bly oor! Met 'n 30.06 In die oggend 'n Harde les Het gaan buffel jag Met n stomp knipmes Ek het mis geskiet Nou't ek dronk verdriet Sy kan my weer kwes Met haar 30.06 Gewond Dalk pootuit Maar ek voel gesond Genoeg vir nog 'n dag Waar sy my jag Van haar bakkie af Al die manne Sit langs die vuur Suig 'n koue bier, en lag dis duur Om n buffel te kwes Met 'n stomp knipmes Dis gevaarlik Soos 'n Blou Bul Op die plaas Akkuraat soos Naas Sy kan my drop Kan my skop Sy's die girl vir my Ek moet pasop! Haar koeel Gaan my kwes Soos 'n tarentaal jag Met 'n 30-06 Net vere En niks van die res Bly oor! Met 'n 30.06 In die oggend 'n Harde les Ek't gaan buffel jag Met n stomp knipmes Ek het mis geskiet Nou't ek dronk verdriet Sy kan my weer kwes Met haar 30.06 Waar daar 'n horing is, is daar plesier Daars 'n wille, 'n wille dier hier In my visier Waar daar 'n horing is, is daar plesier Sy kan my weer dress met haar 30.0kwes Sys die Blou Bul Op die plaas Akkuraat soos Naas Sy kan my drop Kan my skop Sy's die girl vir my Ek moet pasop! Haar koeel Gaan my kwes Soos 'n tarentaal jag Met 'n 30-06 Net vere En niks van die res Bly oor Met 'n 30.06 In die oggend 'n Harde les Ek't gaan buffel jag Met n stomp knipmes Ek het mis geskiet Nou't ek dronk verdriet Sy kan my weer kwes Met haar 30.06 Waar daar 'n horing is, is daar plesier Daars 'n wille, 'n wille dier hier In my visier Waar daar 'n horing is, is daar plesier
Writer(s): Marius Pretorius Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out