Listen to P.A.R.T.Y by Jack Parow

P.A.R.T.Y

Jack Parow

Hip-Hop/Rap

26,499 Shazams

Lyrics

P.A.R.T.Y P.A.R.T.Y P.A.R.T.Y P.A.R.T.Y Yo Just give me lazy days on the beach front Wil net heel dag rond sit op die see sand Gee my net 'n sak vol yskoue bier Gee my net 'n bak vleis vir die vuur Give me time to self-medicate Give me fokken help with the headaches Gee my oom burgers for the langpad Pak ouma se frikadelle in my rugsak Gee my sonskyn en goeie waves Maak my onbeskof en laat my misbehave Maak my meestal dronk, hou my aan die gang Hou my heel tyd jonk en vir fok al bang Want hier waar ek bly laat ek val waar ek wil Jy kan my hier kry want hier gaan ek chill Hier waar die parties altyd skop Ja hier op die grond met 'n stywe dop P.A.R.T.Y Cause I said so P.A.R.T.Y Baby let's go P.A.R.T.Y Nou tot net nou P.A.R.T.Y P.A.R.T.Y Cause I said so P.A.R.T.Y Baby let's go P.A.R.T.Y Nou tot net nou P.A.R.T.Y Yo, yes I know Yes I know, go Hier waar die dop en die entjies flow Hier waar jy heel nag kan brannas koop Baby, hier na die jol kan jy huistoe loop Dis hier waar die visse altyd byt Ja, hier chill ek, maar net rustig uit Dis die huisie by die see Dis vakansie cool Die tent hier lanks die dam, le ek middae om Die trip om te kom wat jy wil wees Die dop in die kar, die chommies, die gees Die touchies, die bands, die braais, en die biltong Die manne, die meisies En die vriende wat om kom Die vodka en die waatlemoen Die shot en die bier Die te veel dop en kots teen die muur Van dis about vokken time, Summer is hier So gryp 'n cold one en gooi 'n chop op die vuur P.A.R.T.Y Cause I said so P.A.R.T.Y Baby let's go P.A.R.T.Y Nou tot net nou P.A.R.T.Y P.A.R.T.Y Cause I said so P.A.R.T.Y Baby let's go P.A.R.T.Y Nou tot net nou P.A.R.T.Y Yo, waar ook al jy is, dis mos nou die beste Visvang by Haarties of kreef oppie Weskus Surf in Hermanus of dronk raak op Plett Voor by die counter of klaar in die bed Ons is almal mos net hier vir 'n goeie tyd Ons is almal mos hier want die jol is great Want ek's net hier vir die bier en die vleis So as jy saam met my wil jol, los jou kak by die huis P.A.R.T.Y P.A.R.T.Y P.A.R.T.Y P.A.R.T.Y Baby let's go P.A.R.T.Y Cause I said so P.A.R.T.Y Baby let's go P.A.R.T.Y Nou tot net nou P.A.R.T.Y P.A.R.T.Y Cause I said so P.A.R.T.Y Baby let's go P.A.R.T.Y Nou tot net nou P.A.R.T.Y
Writer(s): Zander Tyler, Justin De Nobrega Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out