album cover
Hoe moet ek stop
album cover
Hoe moet ek stop was released on August 28, 2026 by Onafhanklik Afrikaans as a part of the album As die mooi aan ons haak
August 28, 2026
LabelOnafhanklik Afrikaans
LanguageEnglish
BPM95
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

Ek hou nie van
As jy vloek as ons baklei nie
Jy hou nie van
As ons lelik stry nie
Ek hou nie van
Ligte aan as ons vry nie
Jy hou nie van
As ek sê jy nie kan ry nie
Ek hou nie van
Jou nie hier by my nie
Ek hou nie van
Hierdie is nou verby nie
Hoe moet ek stop?
Hoe moet ek stop?
Hoe moet ek stop?
Hoe moet ek stop?
Hoe moet ek ophou?
Verlang na hom
Want ek hou nie van
Aanhou nie
Jy hou nie van
Laat aande kuier nie
Ek hou nie van
Dat jy nie veg vir my nie
Jy hou nie van
As almal vir my kyk nie
Wil nie my vashou as ek voel
Niemand is vir my nie
Ek hou nie van
As jy oopmond kou nie
Ek hou nie van
Dat jy alleen wil rou nie
Jy hou nie van
Aan die slaap raak
As ons bel nie
Jy wil nie met my
Praat oor hemel en hel nie
Hoe moet ek stop?
Hoe moet ek stop?
Hoe moet ek stop?
Hoe moet ek stop?
Hoe moet ek ophou?
Verlang na hom
Want ek hou nie van
Aanhou nie
Ek weet jy kan my nie liewer hê as nou nie
Maar ek dink nie ek kan nou met jou trou nie
My liefste en jou liefste
Weeg nie op
Vir nou nie
Written by: Kristi Steyn
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...