制作
出演艺人
Bok van Blerk
表演者
Juan (Floors) Oosthuizen
吉他
Denny Lalouette
男低音
Elben Schutte
管风琴
Murray Lubbe
伴唱
Thean Kotze
伴唱
Johan Vorster
伴唱
Ewald Coleske
伴唱
作曲和作词
Bok van Blerk
作曲
Johan Vorster
作曲
Ewald Coleske
作曲
制作和工程
Johan Vorster
制作人
Paulo Azevedo
母带工程师
Danny Smoke
制作人
歌词
[Verse 1]
As ek die grondpad vat
Stamp dit tot hier in my hart
Want hierdie sinkplaatpad
Weet net hoe om met my te praat
[Verse 2]
Vat die afdraai tot by die plaashek
Waar die bosveldloerie hallo kwê
Hierdie bosveld Afrika
Gebrandmerk in my are
[Verse 3]
Daar waar die son gaan sak onder die kremetart
Sal jy vir my kry
Daar waar die vlamme praat met die hardekool
Sal jy vir my kry
[Verse 4]
En as my tyd moet kom, kom lê my neer
Want ek wil net hier bly
Hierdie bosveld Afrika
Gebrandmerk in my are
[Verse 5]
En met die eerste reën
Sien jy hoe God die are seën
En die rooiboklam
Weet nie van die leeu wat in die skadu staan
[Verse 6]
Maar dis die sirkel, dis die lewe
Om die kampvuur maak dit alles sin
Hierdie bosveld Afrika
Gebrandmerk in my are
[Verse 7]
Daar waar die son gaan sak onder die kremetart
Sal jy vir my kry
Daar waar die vlamme praat met die hardekool
Sal jy vir my kry
[Verse 8]
En as my tyd moet kom, kom lê my neer
Want ek wil net hier bly
Hierdie bosveld Afrika
Gebrandmerk in my are
[Verse 9]
Hierdie bosveld Afrika
Daar is niks wat my hier pla
Daar is niks wat ek meer vra
As hierdie bosveld Afrika
[Verse 10]
Hierdie bosveld Afrika
Daar is niks wat my hier pla
Daar is niks wat ek meer vra
As hierdie bosveld Afrika
[Verse 11]
Daar waar die son gaan sak onder die kremetart
Sal jy vir my kry
Daar waar die vlamme praat met die hardekool
Sal jy vir my kry
[Verse 12]
En as my tyd moet kom, kom lê my neer
Want ek wil net hier bly
Hierdie bosveld Afrika
Gebrandmerk in my are
Gebrandmerk in my are
Written by: Bok van Blerk, Ewald Coleske, Johan Vorster

