音乐视频

音乐视频

制作

出演艺人
Gert Vlok Nel
Gert Vlok Nel
表演者
作曲和作词
Gert Vlok Nel
Gert Vlok Nel
词曲作者

歌词

Rivier, O Rivier,
Jy's die diepste woord wat ek ken,
Op jou kon ek vaar na die see en na haar,
in die hoop om haar hart te wen.
Maar woestyn,
was die woord waardeur ek moet reis
om haar hart te wen.
Laasnag het ek in Pretoria geslaap
in die verkeerde stad by die verkeerde vrou
wat gemaak het dat ek moet reis
na jou toe in die Kaap met my hoed in my hand
deur die mees vreesaanjaende land
O my liefling, kan jy my hoor daar waar jy slaap?
Rivier, O Rivier,
Jy's die diepste woord wat ek ken,
Op jou kon ek vaar na die see en na haar,
in die hoop om haar hart te wen.
Maar woestyn,
was die woord waardeur ek moet reis
om haar hart te wen.
Written by: Gert Vlok Nel
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...