音乐视频

音乐视频

制作

出演艺人
Laurika Rauch
Laurika Rauch
声乐
作曲和作词
Christopher Torr
Christopher Torr
作曲
制作和工程
Laurika Rauch Produksies Edms Bpk
Laurika Rauch Produksies Edms Bpk
制作人

歌词

My ou tante Koba klink effens kwaai
Wanneer kom maak ons by hulle weer 'n draai?
"Maar waar bly Tannie?", het ek gevra
"Anderkant Noupoort, duskant De Aar"
My ou tante Koba sê ek kan maar loer
Sy sal haar koffie met 'n lepel roer
Ry verby Laignsburg en Beaufort-Wes
Ma het 'n mandjie, pa het 'n fles
En my voete wil weer dans, en my lippe wil weer sing
Die vreugde wat jy gee brei uit in 'n kring
'n Reis deur die verlede sal ook hartseer bring
Maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing
My ou tante Koba het soms gemeen
Die son sal weer skyn, maar dit moet eers reën
"Veral op Grasbult", het sy gevra
"Dis anderkant Colesberg, duskant De Aar"
Sy's besig om lusern, lusern te saai
Sy sê nie eers "hallo" nie, maar sy sê ook nie "good bye"
Sy skink sjampanje en gemmerbier
Die tafel's gedek langs 'n rivier
En my voete wil weer dans, en my lippe wil weer sing
Die vreugde wat jy gee brei uit in 'n kring
'n Reis deur die verlede sal ook hartseer bring
Maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing
Maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing
Maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing
Maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing
Aan die einde het tant Koba baie stil gelê
"Ek sien reeds vier perde", het ek haar hoor sê
"Scatter my ashes", het sy gevra
"Anderkant Steynsburg, duskant De Aar"
En my voete wil weer dans, en my lippe wil weer sing
Die vreugde wat jy gee brei uit in 'n kring
'n Reis deur die verlede sal ook hartseer bring
Maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing
Maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing
Maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing
Maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing
Maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing
Maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing
Maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing
Maar my voete wil nou dans en my lippe wil nou sing
Written by: Christopher Torr
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...