制作
出演艺人
Caroline Grace
声乐
Ricus Nel
吉他
Ruan du Plessis
伴唱
作曲和作词
Roux Cloete
作曲
制作和工程
Dirk van Niekerk
制作人
Rogan Kelsey
母带工程师
Gideon Murray
录音工程师
歌词
Tussen die stiltes en die stof
Tussen die berge en die vrede
Wil vergeet, maar in stede
Wil my hart net weer ontplof
Tussen die kon, die was, die wou
Is die sonder nou die seerste
En die wonder nou die meeste
Als laat dink my net aan jou
Met als probeer ek terug hou
Maar oor jou
Sal ek nooit kan kom
En ek probeer net weg kyk
Niks vergelyk
Met wat ons twee was
Kom breek my hart nog een keer
Al sou ek dan vergaan
Het ek gedoen wat ek kan
Als gegee wat ek het
Net om te verstaan
Kom breek my hart nog een keer
Ek het niks om te verloor
Dalk dan net 'n rede
Om vir altyd en ewig
Glo jy's die verlede
So kom breek dit nog een keer
Tussen die ure van die nag
Tussen wakker lê en wag
Al die soeke na die lig
Dan verlang ek net weer terug
Met als probeer ek terug hou
Maar oor jou
Sal ek nooit ooit kom
En ek probeer net weg kyk
Niks vergelyk
Met wat ons twee was
Kom breek my hart nog een keer
Al sou ek dan vergaan
Het ek gedoen wat ek kan
Als gegee wat ek het
Net om te verstaan
Kom breek my hart nog een keer
Ek het niks om te verloor
Dalk dan net 'n rede
Om vir altyd en ewig
Glo jy's die verlede
Al is dit nou vir altyd
Al is dit nou finaal
Al is dit nou vir ewig
Minstens sal ek weet
Al is dit nou vir altyd
Al is dit nou finaal
Sal ek weet, dat ek weet, dat ek weet, dat ek weet
Kom breek my hart nog een keer
Al sou ek dan vergaan
Het ek gedoen wat ek kan
Als gegee wat ek het
Net om te verstaan
Kom breek my hart nog een keer
Ek het niks om te verloor
Dalk dan net 'n rede
Om vir altyd en ewig
Glo jy's die verlede
So kom breek dit nog een keer
Written by: Roux Cloete