歌词
Dalk moet ek gaan tale swot om woorde te vind vir jou
Miskien 'n digter word wat heeldag rym oor jou
Rose is rooi en die lug is blou
Ek hou van jou
Rose is rooi en die lug is blou, ugh
Hierdie gedig is flou
Hey jy, ek weet ek moet nie langer na jou kyk nie ek is besig om blind te word
Hey jy, ek weet ek moet nie langer met jou praat nie ek is besig om stom te word
Want jy is een in ‘n duisend
Jy is een ‘n duisend
Jy is een in 'n duisend
Jy is een in 'n duisend
Dis Henru ek belowe
Môre sonskyn sê my eers het jy genoeg geslaap van heelnag deur my drome hol, kan dink hoe seer jou voete raak
Ek weet dis dalk te laat maar ek kan alles beter maak
Luister na my hart, maar maybe beter kort ek beter raak
Want ahaa, daai chick is kouer as ‘n kouer breeze
Vra oor my en sy sê daai ou is ouer nuus
Oh ekskuus ek was nie bewus dat jy my aanhou tease
Nou het jy ‘n seat in die front row van al my memories
Dis die laaste ek kort my afstand
Als vergeet ja ek hou my asem
Jy bly mooi girl net soos ‘n love song
Ek bly sad hey Bouwer sê my what’s wrong
Hey jy, ek weet ek moet nie langer na jou kyk nie ek is besig om blind te word
Hey jy, ek weet ek moet nie langer met jou praat nie ek is besig om stom te word
Want jy is een in ‘n duisend
Jy is een ‘n duisend
Jy is een in 'n duisend
Jy is een in ‘n duisend
Lyftaal is al wat ek kan praat, ek hoop jy kan my verstaan
Lyftaal is al wat ek kan praat ek hoop jy kry die boodskap uit

Written by: Bouwer Bosch, Henru Ekkerd