音乐视频

音乐视频

制作

出演艺人
Ilán van Staden
Ilán van Staden
声乐
Raymond Green
Raymond Green
吉他
作曲和作词
Ilán van Staden
Ilán van Staden
作曲
制作和工程
Johan Vorster
Johan Vorster
制作人
Jacomien de Villiers
Jacomien de Villiers
制作人
Robin Kielly
Robin Kielly
制作人

歌词

Ek moes dit weet ek moes dit weet dat ek vir my
Wickets moes keer, wickets moes keer toe jy vir my
Sê dit is ek en jy op die dansbaan tot my skoene aan die brand slaan vanaand
Maar dis okay want
My koffie proe flou sonder jou en my hande kry koud al sit ek in die son en
Koue Pizza by myself is nie so lekker sonder jou in die vertrek die volgende oggend
Ek het myself probeer oorreed om weer te probeer maar net geleer as is net geleen
Die waarheid is jy was die een wat my geleer het dat die lewe lekkerder is met jou daar in
Kyk in jou rigting
En ek voel braaf
Was onder die indruk dat jy skaam was
Maar nou draai ons saam en ons is in hierdie ding
<span begin="47.594" end="51.989">Koue Pizza saam met jou is net die beste ding</span> <span ttm:role="x-bg"><span begin="54.910" end="55.473">(Hey)</span></span>
Met elke kyk het dit vir my gelyk dat hierdie nie kort termein gaan wees nie
Ek trap versigtig en fokus op die ritme
Jy lag en sê tone trap is vir kinders maar
Jy moes dit weet, jy moes dit weet toe jy kom
En my hart steel en my hart steel ek staan verstom
Dat jy nie een is vir stil sit nie
Ons is alreeds in my ma se kombuis ek begin nou die prentjie sien
Kyk in jou rigting
En ek voel braaf
Was onder die indruk dat jy skaam was
Maar nou draai ons saam en ons is in hierdie ding
Lewe is net lekkerder met jou daar in
Ek voel dit aan kom en wat ek voel, voel reg
Bly net hier by my, want sonder jou is dit erg
Ek het gesoek, maar jy het my gevind
Koue pizza saam met jou is net die beste ding
My koffie proe flou sonder jou en my hande kry koud al sit ek in die son en
Koue Pizza by myself is nie so lekker sonder jou in die vertrek die volgende oggend
Ek het myself probeer oorreed om weer te probeer maar net geleer as is net geleen
Die waarheid is jy was die een wat my geleer het dat die lewe lekkerder is met jou daar in
Kyk in jou rigting
En ek voel braaf
Was onder die indruk dat jy skaam was
Maar nou draai ons saam en ons is in hierdie ding
Lewe is net lekkerder met jou daar in
Ek voel dit aan kom en wat ek voel voel reg
Bly net hier by my, want sonder jou is dit erg
Ek het gesoek, maar jy het my gevind
Koue pizza saam met jou is net die beste ding
Written by: Ilán van Staden
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...