歌词

Ek voel soos 'n foto teen die mure
Ek voel afgeskeep dit moet ek sê
Jy voel vir my soms net soos 'n vreemdeling
Sê jy's lief vir my (Ek is lief vir jou)
Belowe my
Ek wil dit hoor
Sê dit weer vir my
Sê jy's lief vir my (Ek is lief vir jou)
Belowe my
Ek moet dit hoor
Sê dit weer vir my
Hunker na jou vel en na jou hande
Hou my bietjie vas ek mis dit nou
Moeg vir al die lang en eensaam aande
Sê jy's lief vir my (Ek is lief vir jou)
Belowe my
Ek wil dit hoor
Sê dit weer vir my
Sê jy's lief vir my (Ek is lief vir jou)
Belowe my
Ek moet dit hoor
Sê dit weer vir my
Sê jy's lief vir my (Ek is lief vir jou)
Belowe my
Ek wil dit hoor
Sê dit weer vir my
Sê jy's lief vir my (Ek is lief vir jou)
Belowe my
Ek moet dit hoor
Sê dit weer vir my
Sê jy's lief vir my (Ek is lief vir jou)
Belowe my
Ek wil dit hoor
Sê dit weer vir my
Sê jy's lief vir my (Ek is lief vir jou)
Belowe my
Ek moet dit hoor
Sê dit weer vir my
Sê jy's lief vir my
Written by: Anton Myburgh
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...