音乐视频

音乐视频

制作

出演艺人
Pieter Smith
Pieter Smith
声乐
作曲和作词
Pieter Smith
Pieter Smith
作曲
Roux Cloete
Roux Cloete
作曲
Johannes Brümmer
Johannes Brümmer
作曲
制作和工程
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
制作人

歌词

[Verse 1]
Sy het 'n huis in die estate
Lekker wyn vir die steaks
Carol Boyes in die kombuis
Wat sy graag vir almal wys
[Verse 2]
Al die lippe is gespuit
Al die booie pad gestryk
Maar as jy in die bottel kyk
Kom die honde in haar uit (Kom die honde in haar uit)
[Chorus]
Willemiena, Willemiena, Willemiena jy's mos eintlik van Gezina (Eintlik van Gezina)
Soos 'n boere ballerina dans jy lekker op 'n boere konsertina (Boere konsertina)

Sy ry kar, wyrie, sy proe soos wyn, maar oe jinne
As daai jinne, jy's beginne
Kom Willemiena uit van binne
[Verse 3]
Jy is genooi vir koek en tee
In ons huisie by die see
Papa het die geld gegee
Vir daai nuwe BMW (Daai nuwe BMW)
[Chorus]
Willemiena, Willemiena, Willemiena jy's mos eintlik van Gezina (Eintlik van Gezina)
Soos 'n boere ballerina dans jy lekker op 'n boere konsertina (Boere konsertina)
Willemiena, Willemiena, Willemiena jy's mos eintlik van Gezina (Eintlik van Gezina)
Sy ry kar, wyrie, sy proe soos wyn, maar oe jinne
As daai jinne, jy's beginne
Kom Willemiena uit van binne
[Verse 4]
Willemiena jy was altyd 'n vrou
Willemiena jy was altyd eenvoudig
Op 'n dag het jy tog ryk getrou
Sit die plakke op die rakke, gooi die gin en nooi die vrinne na binne
Sit die plakke op die rakke, gooi die gin en nooi die vrinne na binne
[Chorus]
Willemiena, Willemiena, Willemiena jy's mos eintlik van Gezina (Eintlik van Gezina)
Soos 'n boere ballerina dans jy lekker op 'n boere konsertina (Boere konsertina)
Willemiena, Willemiena, Willemiena jy's mos eintlik van Gezina (Eintlik van Gezina)
Sy ry kar, wyrie, sy proe soos wyn, maar oe jinne
As daai jinne, jy's beginne
Kom Willemiena uit van binne
[Chorus]
Maar oe jinne
As daai jinne, jy's beginne
Kom Willemiena uit van binne
Written by: Johannes Brümmer, Pieter Smith, Roux Cloete
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...