音乐视频

音乐视频

制作

出演艺人
Loki Rothman
Loki Rothman
声乐
Die Heuwels Fantasties
Die Heuwels Fantasties
声乐
Hunter Kennedy
Hunter Kennedy
声乐
Pierre Greeff
Pierre Greeff
声乐
Johnny de Ridder
Johnny de Ridder
声乐
作曲和作词
Loki Rothman
Loki Rothman
词曲作者
制作和工程
Loki Rothman
Loki Rothman
制作人

歌词

[Verse 1]
So ek drink maar nog een
Dit maak dit makliker vir nou
So ek drink maar net nog een
Soos die ys het jy verdwyn
En ek probeer jou uit my kop te kry
[Chorus]
Want ek dink die hele fokken tyd aan jou
En ek probeer net my pose te hou
Ek sukkel om voor 3 my oë toe te maak
Beweeg aan met een of ander vreemdeling
Ek sukkel nogsteeds om uit die bed te klim
So ek drink maar nog een
So ek drink maar nog een
[Verse 2]
So ek vat maar die langpad huis toe
Kort net ‘n bietjie musiek
Vat jy ook nog die langpad huis toe?
As die son weer verdwyn
Sukkel hulle om my uit die kroeg te kry
[Chorus]
Want ek dink die hele fokken tyd aan jou
En ek probeer net my pose te hou
Ek sukkel om voor 3 my oë toe te maak
Beweeg aan met een of ander vreemdeling
Ek sukkel nogsteeds om uit die bed te klim
So ek drink maar nog een
So ek drink maar nog een
[Verse 3]
Nog een
So ek drink maar nog een
Nog een
[Verse 4]
Ek sukkel want jy’s in my kop
Wonder hoe’t ons dit opgefok
Al wat oorbly is jy
So ek drink maar nog een
Wonder wanneer gaan dit ooit stop
Ek’s moeg, ek’s uit, ek’s klaar, ek’s dronk
En jou foon, hou net aan lui
[Bridge]
Want ek probeer van jou en als vergeet
Al die pleisters raak op en dit tap my leeg
Want jy hou net aan in my hart in steek
So ek drink maar nog een
So ek drink maar nog een
[Chorus]
Want ek dink die hele fokken tyd aan jou
En ek probeer net my pose te hou
Dis 2 uur en die bar is besig om toe te maak
So ek drink maar nog een
Uit saam met een of ander vreemdeling
Môre sukkel ek weer om uit die bed te klim
So ek drink maar nog een
So ek drink maar nog een
[Verse 5]
Nog een
So ek drink maar nog een
Nog een
[Outro]
So ek drink maar nog een
Dit maak dit makliker vir nou
Written by: Loki Rothman
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...