歌词
[Verse 1]
Sou jy jou ooit wou vergewis?
Sou jy ooit wou weet wat liefde is?
Dis nie hier met jou skoene in jou hande, trane oor jou wange
'n Veemde verlange in die palm van jou hande
[Chorus]
Ek het jou een aand in die wind gevind
Die strate was nat en die maan was blind
Jy't gesê jy wil vir ewig net hier bly
Met of sonder my
[Verse 2]
Ek onthou die eerste keer toe ek my hart laat val het
En die skerwe oor die kombuisvloer gespat het
En dit net daar bly lê het en jy niks gesê het
Net die stukkies met jou hare bymekaar gevee het
[Chorus]
Ek het jou een aand in die wind gevind
Die strate was nat en die maan was blind
Jy't gesê jy wil vir ewig net hier bly
Met of sonder my
[Chorus]
Ek het jou een aand in die wind gevind
Die strate was nat en die maan was blind
Jy't gesê jy wil vir ewig net hier bly
Met of sonder my
[Chorus]
Ek het jou een aand in die wind gevind
Die strate was nat en die maan was blind
Jy't gesê jy wil vir ewig net hier bly
Met of sonder my
Met of sonder my
Met of sonder my
Met of sonder my
Written by: Neil Nachtrein