音乐视频

音乐视频

歌词

[Verse 1]
Switersland, geisoleerde hand
Hoe moeilik kan dit wees om 'n vrou te verstaan
Jy't gese jy bly deur dik en din vir my
O hell maar ons kan baklei as my ma vir n week by ons kom bly
[Verse 2]
Tameletjie, Tameletjie wa jy nou?
Ek het vir ons 'n huis gebou
En Tameletjie, Tameletjie hoor my nou
My ma het gesê sy hou van jou
My ma het gesê ek kan maar trou
Jou maar trou
[Verse 3]
Jou wildspastui
Proe soos die hemel jy
So hoekom wil jy aanhou stry oor wie se kos die beste lyk?
'n Man kies sy vrou
Wat by sy ma kan kers vashou
Wat sy hartsbegeertes bring en hom saggies aan die slaap kan sing
[Verse 4]
En Tameletjie, Tameletjie wa jy nou?
Ek het vir ons 'n huis gebou
En Tameletjie, Tameletjie hoor my nou
My ma het gesê sy hou van jou
My ma het gesê ek kan maar trou
Jou maar trou
[Verse 5]
Tameletjie, Tameletjie wa jy nou?
Ek het vir ons 'n huis gebou
En Tameletjie, Tameletjie hoor my nou
My ma het gesê sy hou van jou
[Verse 6]
En Tameletjie, Tameletjie wa jy nou?
Ek het vir ons 'n huis gebou
En Tameletjie, Tameletjie hoor my nou
My ma het gesê sy hou van jou
My ma het gesê ek kan maar trou
Jou maar trou
[Verse 7]
So Tameletjie kom deel nou my warm bedjie
My ma se sy warrie nie meer, want sy sien dat jy na my kan kyk
Written by: Christoph Kotze
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...