制作
出演艺人
Karlien Van Jaarsveld
表演者
Bobby van Jaarsveld
声乐
Murray Lubbe
键盘
Juan (Floors) Oosthuizen
吉他
Vinnie Henrico
鼓
Denny Lalouette
男低音
作曲和作词
Karlien Van Jaarsveld
作曲
制作和工程
Johan Vorster
制作人
Murray Lubbe
制作人
歌词
Daar's soveel tyd alreeds verby
Maar in my hart sal altyd bly
Wat ek onthou
Van toe ons jonk was
Ek wou nog sterre uit kon wys
Die Skerpioen en Suiderkruis
Kan jy onthou
Van toe ons jonk was
Soveel geleer
Toe ons nog jonk was
Ek onthou die liefde en die leed
Ek onthou die sterk wees en die vrees
Jy was nog altyd daar gewees
By jou het ek geleer van soveel meer
'n Duisend ure reeds verby
Lesse geleer net om ons self te kry
Jy't my gedra
Van toe ons jonk was
Kan jy onthou
Toe ons nog jonk was
Ek onthou die liefde en die leed
Ek onthou die sterk wees en die vrees
Jy was nog altyd daar gewees
By jou het ek geleer van soveel meer
Jy's 'n vriend vir my
By wie ek raad kan kry
Jy's 'n hand as ek val
En seer kry
Want jy glo in my
Verdra die kwaad in my
Want net jy weet wat dit was
En hoe ek seerkry
Ek onthou die liefde en die leed
Ek onthou die sterk wees en die vrees
Jy was nog altyd daar gewees
By jou het ek geleer van soveel meer
Ek onthou die liefde en die leed
Ek onthou die sterk wees en die vrees
Jy was nog altyd daar gewees
By jou het ek geleer van soveel meer
By jou het ek geleer van soveel meer
Written by: Karlien Van Jaarsveld