歌词
Jy moet watch en kyk
Van almal het gechange
Almal is dan fake
Jy moet watch en kyk
Van almal het gechange
Niemand is real nie
Almal is dan fake
So watch hoe jy move van
Nothing is the same
Jy moet watch en kyk
Van almal het gechange
Niemand is real nie
Almal is dan fake
So watch hoe jy move van
Nothing is the same
Wolwe in skaap klere
Douens is like wolwe in skaap klere
Hulle is konstant op ju hakskeune
Jy kom pretend but ek glas deurit
Mingespin netsos n byl nip tol oor jou opinie
Ek hou lippe van ju gylic
Wens ek het nooit getrust nie Genie
Wens ek Kon sien wies loyal hie Genie
Weateaters en ek skoffel but hie sien jy slange wat kop hou
Eyeballs wat vemy dophou
Sy sien is City die nou will Sy koppel
Hai speeli op my TV nie hai's glad op my skottel
Mors met my jy sal chise Met shark tank yuh
Shark Tank yuh
Een skewe kyk is past tens yuh
Ons is net nie vanni selle group
Jys carbon copy van hoe Judas move
Ek ken sien j hate ek ken voel jys fake
Al jou fist bumps gee my volle proof
Ek is vol en wys ek ken heuwig ryk
Haas n funny smell binne in jou attitude
Virdi parasiete wat will saam move ek het kla doom
Jy moet watch en kyk
Van almal het gechange
Niemand is real nie
Almal is dan fake
So watch hoe jy move van
Nothing is the same
Jy moet watch en kyk
Van almal het gechange
Niemand is real nie
Almal is dan fake
So watch hoe jy move van
Nothing is the same
Jy moet watch hoe jy move ek line met n strategy
Ek het niks omte lose but ek gan nie battle nie
Ek is te kalm
Kom met n plan en my ouens is init
Bevriend met die top en ek skuld hom n visit
But hoe gan ek maak van niemand support
Ek weet wie's fake en ek weet wie is die realest
Ek like die way die ouens vemy smile van ek weet van binne is dit fake
Is funny hoe die ouens saam my praat wat nog ali tyd veby my Kyk
Ek like as mense van my praat ja but se my is dit nodig omte hate
Van as ek march in my eie kol moet ek dan nog oor my skouer kyk
Ek kani vestaan nie
Hoe kan jy change op my but ons is bratjies
But ek is duidy ek
Focus mah once op my mission ek moet dit complete
Die guys het gemarch but ek is nog hie
Try om my skip ok te red uit die see
But ek gan nog aangaan al loop ek aleen
Van ouens is deep jy moet watch en
Kyk
Van almal het gechange
Niemand is real nie
Almal is dan fake
So watch hoe jy move van
Nothing is the same
Jy moet watch en kyk
Van almal het gechange
Niemand is real nie
Almal is dan fake
So watch hoe jy move van
Nothing is the same
Jy moet watch en kyk
Van almal het gechange
Niemand is real nie
Almal is dan fake
So watch hoe jy move van
Nothing is the same
Written by: Marky Futurekid