制作
出演艺人
Bok van Blerk
表演者
作曲和作词
Bok van Blerk
作曲
Johan Vorster
作曲
Hanna Grobler
作曲
制作和工程
Johan Vorster
制作人
Murray Lubbe
制作人
歌词
[Verse 1]
Dis net toe jy verby stap
Dat jy vir my weer terug vat
Na iewers langs 'n stofpad
Na plekkie waar Katrientjie my nog vashou
En ek sien haar in jou
[Verse 2]
Sy kan lang arm en two step
Haar bobotie is 'n wenresep
Sy kan raak vat met 'n kleilat
In 'n rokkie lyk sy uitgevat
[Verse 3]
Maar in 'n jean lyk sy beter
Soos Katrientjie weet ek vir seker
[Verse 4]
Jy gee my daai klein, klein-dorpie gevoel
Jy wat als opreg bedoel
Jy wat jou hart by my uitspoel
[Verse 5]
Jy gee my daai klein, klein-dorpie gevoel
Jy wat als van my af weet
Ek sal nooit daai kyk vergeet
[Verse 6]
Ek vat toe weer die langpad
Ek groet vir eers die groot stad
Met die N1 deur die Klein Karoo
Begin my kop te twyfel, maar my hart bly net aanhou glo
[Verse 7]
En die hoofstraat ry tot voor jou stoep
En ek verloor weer al my moed
En jy wat nog dieselfde lyk
Laat my weer hoop dat jy vir my sal kyk
[Verse 8]
Maar ek kan jou verseker
Dat jy Katrientjie vir tien dae beter
[Verse 9]
Jy gee my daai klein, klein-dorpie gevoel
Jy wat als opreg bedoel
Jy wat jou hart by my uitspoel
[Verse 10]
Jy gee my daai klein, klein-dorpie gevoel
Jy wat als van my af weet
Ek sal nooit daai kyk vergeet
[Verse 11]
En as ek jou nou los
Sal jy in daai klein dorpie bly
'n Perfekte droom vir my
[Verse 12]
En as ek eerder wegstap
Weet ek dat jy met daai gevoel
My altyd hier heen terug kan lei
[Verse 13]
Daai klein, klein-dorpie gevoel
Jy wat als opreg bedoel
Jy wat jou hart by my uitspoel
[Verse 14]
Jy gee my daai klein, klein-dorpie gevoel
Jy wat als van my af weet
Ek sal nooit daai kyk vergeet
[Verse 15]
Jy gee my daai klein, klein-dorpie gevoel
Jy wat als opreg bedoel
Jy wat jou hart by my uitspoel
[Verse 16]
Jy gee my daai klein klein dorpie gevoel
Jy wat als van my af weet
Ek sal nooit daai kyk vergeet
Klein dorpie gevoel
Written by: Bok van Blerk, Hanna Grobler, Johan Vorster

