音乐视频

音乐视频

制作

出演艺人
Demi Lee Moore
Demi Lee Moore
声乐
Eloff
Eloff
声乐
Bartlo Visagie
Bartlo Visagie
原声吉他
Arnold Coleske
Arnold Coleske
伴唱
Robin Kielly
Robin Kielly
低音吉他
作曲和作词
Demi Lee Moore
Demi Lee Moore
词曲作者
Emil Paul
Emil Paul
词曲作者
制作和工程
Robin Kielly
Robin Kielly
制作人

歌词

[Verse 1]
As die liefde vir ons skryf
Lees ons tussen die lyne
Steeds is jy my beste vriend
My begin en my einde
Het gebreek aan wat ons bou
In stukke nou, val neer voor jou
[Verse 2]
Saam die ys in my glas
Verdwyn als van jou
Nou word wat oor is verdun
En proe als net flou
[Verse 3]
Ek weet dit was so seer
Maar weet dit van my
Jy sal my ware liefde bly
[Verse 4]
As ek dalk woorde kon vind vir wat ek wou bedoel
As ek jou hand deur my hare nog een keer kon voel
As ek dalk tyd terug kon steel, nog sekondes kon deel
Sou ek nie wonder nie, sou ek net weet
Maar ek het nie
[Verse 5]
Jy sal nooit weet wat jy het
Todat jy dit verloor nie
Dalk het jy van my vergeet
Ek belowe ek sal nie
Dis my hart wat wil onthou
Ek bly vashou, nogsteeds aan jou
[Verse 6]
Saam die ys in my glas
Verdwyn als van jou
Nou word wat oor is verdun
En proe als net flou
[Verse 7]
Ek weet dit was so seer
Maar weet dit van my
Jy sal my ware liefde bly
[Verse 8]
As ek dalk woorde kon vind vir wat ek wou bedoel
As ek jou hand deur my hare nog een keer kon voel
As ek dalk tyd terug kon steel, nog sekondes kon deel
Sou ek nie wonder nie, sou ek net weet
Maar ek het nie
[Verse 9]
Oe-na-na-na
Oe-na-na-na
Oe-na-na-na
Oh-we-oh-we-oh
[Verse 10]
Oe-na-na-na
Oe-na-na-na
Oe-na-na-na
Oh-we-oh-we-oh
[Verse 11]
As die liefde vir ons skryf
Lees ons tussen die lyne
[Verse 12]
As ek dalk woorde kon vind vir wat ek wou bedoel
As ek jou hand deur my hare nog een keer kon voel
As ek dalk tyd terug kon steel, nog sekondes kon deel
Sou ek nie wonder nie, sou ek net weet
Maar ek het nie
[Verse 13]
Oe-na-na-na
Oe-na-na-na
Oe-na-na-na
Oh-we-oh-we-oh
[Verse 14]
Oe-na-na-na
Oe-na-na-na
Oe-na-na-na
Oh-we-oh-we
[Verse 15]
Oe-na-na-na
Oe-na-na-na
Oe-na-na-na
Oh-we-oh-we-oh
[Verse 16]
Oe-na-na-na
Oe-na-na-na
Oe-na-na-na
Oh-we-oh-we
Written by: Demi Lee Moore, Emil Paul
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...