制作

歌词

Ek onthou nou weer die kaggelvuur die wysheid in jou oë
Die mooiheid van my mooiste uur die nood in jou vermoë
Daar's 'n wêreld wat net ek kan sien
En dit lewe daar in jou hart
O nou vat my weer na die diepste see
En sit my weer op die volle pad
Onthou jy dertig dae in die somer
Onthou jy ons erewoord voor die maan
Daar is 'n taal wat ons gou geleer het
En dis 'n taal wat ons gou vertaan
Vertou jy die blou blou oë van 'n dromer
Vertou jy die maan voor ons voort vertaal
Ek is 'n prinses wat haar hart verloor het
En jy is die prinse wat my hart gaan haal
Ons het lank gedans ons het fees gevier
Ons is vlerke op die wind
Ons ken elke tree elke melodie
En die waarheid wat ons vind
Ek het lewenslank na jou gesoek
En nou kan ek my part laat daal
Daar is 'n land daaruit die mooiste boek
En 'n storie uit 'n feeverhaal
Onthou jy dertig dae in die somer
Onthou jy ons erewoord voor die maan
Daar is 'n taal wat ons gou geleer het
En dis 'n taal wat ons gou vertaan
Vertou jy die blou blou oë van 'n dromer
Vertou jy die maan voor ons voort vertaal
Ek is 'n prinses wat haar hart verloor het
En jy is die prinse wat my hart gaan haal
Ons het lank gedans tot op die hoogste krans
Tot in die diepste see die mooiste melodie
Mag dit veraltyd wees met dieselfde gees
En vir ewig sal ek by jou staan
Onthou jy dertig dae in die somer
Onthou jy ons erewoord voor die maan
Daar is 'n taal wat ons gou geleer het
En dis 'n taal wat ons gou vertaan
Vertou jy die blou blou oë van 'n dromer
Vertou jy die maan voor ons voort vertaal
Ek is 'n prinses wat haar hart verloor het
En jy is die prinse wat my hart gaan haal
(Onthou jy dertig dae in die somer)
Onthou jy ons erewoord op die maan
Daar is 'n taal wat ons gou geleer het
En dis 'n taal wat ons gou vertaan
Vertou jy die blou blou oë van 'n dromer
Vertou jy die maan voor ons voort vertaal
Ek is 'n prinses wat haar hart verloor het
En jy is die prinse wat my hart gaan haal
Written by: Kurt Darren, M.Hannes, W.Gerke
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...