歌词
[Verse 1]
Jy is vir my al die mooiste ding
Wat die lewe gee
So wonderskoon soos die vrisse speuling
Van die sagte see
Jou lente lag en al sy prag het my bekor
[Verse 2]
Vir elke oomblik van elke skone dag dink ek aan jou
Jou beeld sien ek in die glans
Wat skyn in elke druppel dou
Ek kan 'n liefdes liedjie in die aand onthou
[Chorus]
Wees lief vir my, sonder jou kan ek nie lewe
Bly lief vir my
Vir so lank ons lewe vra ek
Wees lief vir my
Oh, kan ek jou ooit vertel hoe diep my liefde is?
Wees lief vir my, saam met jou is alles mooi
Ja, bly lief vir my
Dat my dae oppad nog voor lê by jou kan wees
Dit is al wat ek jou ooit sal vra
Wees lief vir my
[Verse 3]
Jy is die rede vir elke heerlike ding
Wat daar gebeur
Jy vul my lewe met skoonheid in
Met soete blomme geur
My hart wil sing
Want liefde bring groot vreugde meer
[Verse 4]
Waar ons sal ons dan die same paal
Die toekoms baie gou
Ons harte wentel al lankal in dieselfde liefdesbaan
Ek het my boodskap aan die aandfyntjie gegee
[Chorus]
Wees lief vir my, sonder jou kan ek nie lewe
Bly lief vir my
Vir so lank ons lewe vra ek
Wees lief vir my
Oh, kan ek jou ooit vertel hoe diep my liefde is?
Wees lief vir my, saam met jou is alles mooi
Ja, bly lief vir my
Dat my dae oppad nog voor lê by jou kan wees
Dit is al wat ek jou ooit sal vra
Wees lief vir my
Written by: Heine Toerien, Jurgens, Michael Kunze