音乐视频

音乐视频

制作

出演艺人
Die Campbells
Die Campbells
表演者
作曲和作词
Don Kelly
Don Kelly
作词

歌词

Jy's die girl van wie ek droom, jy's die garing in my broek se soom
Jy's die girl van wie ek sing, jy's die een wat vir my vetkoek bring
Kan 'n man, kan 'n man dan nie, 'n bietjie bietjie lief kry nie?
Luister na my bokkie as ek sê, ah ah ah
Jy's die girl vir my
Jy's die een wat in my hart kom bly
Jy's die girl vir my
Jy laat my lekker tot in my tone kry
Jy's die girl (Die girl)
Vir my (Vir my)
Jy's die een wat in my hart kom bly
Jy's die girl (Die girl)
Vir my (Vir my)
Jy laat my lekker tot in my tone kry
Jy's die girl na wie ek soek, jy's die cherrie op my chocolate koek
Jy's die girl van wie ek sing, jy's die een wat vir my koffie bring
Kan 'n man, kan 'n man dan nie, 'n bietjie bietjie lief kry nie?
Luister na my bokkie as ek sê, ah ah ah
Jy's die girl vir my
Jy's die een wat in my hart kom bly
Jy's die girl vir my
Jy laat my lekker tot in my tone kry
Jy's die girl (Die girl)
Vir my (Vir my)
Jy's die een wat in my hart kom bly
Jy's die girl (Die girl)
Vir my (Vir my)
Jy laat my lekker tot in my tone kry
Jy's die girl na wie ek soek
Jy's die suiker in my pannekoek
Jy's die girl wat liefde bring
Jy's die rede hoekom ek so sing
Ah ah ah
Jy's die girl (Die girl)
Vir my (Vir my)
Jy's die een wat in my hart kom bly
Jy's die girl (Die girl)
Vir my (Vir my)
Jy laat my lekker tot in my tone kry
Jy's die girl (Die girl)
Vir my (Vir my)
Jy's die een wat in my hart kom bly
Jy's die girl (Die girl)
Vir my (Vir my)
Jy laat my lekker tot in my tone kry
Jy's die girl (Die girl)
Vir my (Vir my)
Jy's die een wat in my hart kom bly
Jy's die girl (Die girl)
Vir my (Vir my)
Jy laat my lekker tot in my tone kry
Na-na-na, na-na
Na-na-na-na-na-na-na-na
Na-na-na, na-na
Na-na-na-na-na-na-na-na
Na-na-na, na-na
Na-na-na-na-na-na-na-na
Na-na-na, na-na
Na-na-na-na jy's die girl vir my
Written by: Don Kelly
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...