制作
出演艺人
Thys Die Bosveldklong
表演者
作曲和作词
Leon Beukes
作曲
Thys Streicher
作曲
歌词
Boertjie bly
Solank as wat ek lewe sal ek boertjie bly
Anderkant die berge wag ek self vir my
Solank as wat ek lewe sal ek boertjie bly
Gemaak daar op die plaas dan, nou skool toe op die dorp
En so was daar gewonder wat tog vir my sou word
Want die plaas was vir my lekker, maar boer was nie vir my
Die swoeg en sweet en sukkel, dog ek hou toe maar verby
'n Boer is ek gebore, maar die plaas is nie my ding
Ek hou van jag en visvang, van kitaar speel en sing
By die hoërskool in die stad, matriek moes gaan leer
Al ken ek nie 'n grondpad, vier-by-vier klap die teer
Maar ek sal boertjie bly
Solank as wat ek lewe sal ek boertjie bly
Anderkant die berge wag ek self vir my
Solank as wat ek lewe sal ek boertjie bly
Maar ek sal boertjie bly
Solank as wat ek lewe sal ek boertjie bly
Anderkant die berge wag ek self vir my
Solank as wat ek lewe sal ek boertjie bly
My pa wil my laat leer om die boeke te laat klop
Maar somme laat my sidder en my optelding raak op
Toe my boertjie-drome klaar is moes ek dorp toe vir salaris
Ek klop toe maar 'n meisie tot die kindertjies ook daar is
By die lanboukoöperasie uiteindelik werk gekry
Vroutjie hardloop agter kinders en ons sukkel met my pay
Maar eendag as die Lotto my ook 'n slag laat wen
Dan koop ek my 'n bloedrooi Massey-Ferguson
Maar ek sal boertjie bly
Solank as wat ek lewe sal ek boertjie bly
Anderkant die berge wag ek self vir my
Solank as wat ek lewe sal ek boertjie bly
Maar ek sal boertjie bly
Solank as wat ek lewe sal ek boertjie bly
Anderkant die berge wag ek self vir my
Solank as wat ek lewe sal ek boertjie bly
Maar ek sal boertjie bly
Solank as wat ek lewe sal ek boertjie bly
Anderkant die berge wag ek self vir my
Solank as wat ek lewe sal ek boertjie bly
Maar ek sal boertjie bly
Solank as wat ek lewe sal ek boertjie bly
Anderkant die berge wag ek self vir my
Solank as wat ek lewe sal ek boertjie bly
Anderkant die berge wag ek self vir my
Solank as wat ek lewe sal ek boertjie bly
Anderkant die berge wag ek self vir my
Want solank as wat ek lewe sal ek boertjie bly
Written by: Leon Beukes, Thys Streicher