音乐视频

音乐视频

制作

出演艺人
Elizma Theron
Elizma Theron
表演者
WEIR
WEIR
表演者
作曲和作词
Elizma Theron
Elizma Theron
作词
WEIR
WEIR
作曲

歌词

Ek was nog altyd maar 'n swakkeling
Met 'n hart vol wil-doens, maar doen nooit
So baie dinge wat ek graag wil bereik
Ek moet nou fokus ek gaan vooruit
Lapaside, gee pad hier kom ek
Wees 'n wenner en hou aan glo
As iemand tussen jou en droom staan
Sê lapaside en vat die pad na heel bo
Lapaside, gee pad hier kom ek
Wees 'n wenner en hou aan glo
As iemand tussen jou en droom staan
Sê lapaside en vat die pad na heel bo
Altyd geglo iets sal vanself gebeur
Maar die dromer in my het ontwaak
Het opgestaan en besluit wat ek wou hê
En hier staan ek nou so jy kan ook sê
Lapaside, gee pad hier kom ek
Wees 'n wenner en hou aan glo
As iemand tussen jou en droom staan
Sê lapaside en vat die pad na heel bo
Daar's tevredenheid
En trots wat bou
En 'n lig wat skyn in jou oë
Ander kyk op na jou
Bewonder jou
Stap die pad saam met jou
Hulle sê nou ook
Lapaside, gee pad hier kom ek
Wees 'n wenner en hou aan glo
As iemand tussen jou en droom staan
Sê lapaside en vat die pad na heel bo
Lapaside, gee pad hier kom ek
Ek's 'n wenner ek hou aan glo
As iemand tussen my en my droom staan
Sê ek lapaside en ek vat die pad na heel bo
Lapaside, gee pad hier kom ek
Jy's 'n wenner, hou aan glo
As iemand tussen jou en droom staan
Sê lapaside en vat daai pad na heel bo
Written by: Elizma Theron, Weir
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...