音樂影片

音樂影片

積分

演出藝人
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
演出者
詞曲
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
詞曲創作

歌詞

Nou, nou wat nou (Bly jy of ry jy?)
Nou, nou wat nou?
Nou, nou wat nou, bly jy of ry jy?
Nou, nou wat nou, hou jy nog van my?
Nou wat nou, praat jy nog met my?
Oe, kan ek dan maar 'n drukkie kry?
Maak 'n plan my ou, kom sê net baie gou
Is jy in of uit, ja, jy moet gou besluit
Maar onthou, ek bly net 'n vrou
En my hart behoort nog steeds aan jou
Jy hou jou kuite stuif, soek jy dalk 'n ander wyf?
Kyk jy links of reg, is jy nou hier of weg?
Maar jy hou my aan die raai
So dan maak ek maar 'n groot lawaai
Nou, nou wat nou, bly jy of ry jy?
Nou, nou wat nou, hou jy nog van my?
Nou wat nou, praat jy nog met my?
Oe, kan ek dan maar 'n drukkie kry?
Jy weet mos ek het ook 'n binneste
En al sê jy min, jy bly my enigste
Ek sit my beste voetjie voor
En dan fluister ek dit in jou oor
Nou, nou wat nou, bly jy of ry jy?
Nou, nou wat nou, hou jy nog van my?
Nou wat nou, praat jy nog met my?
Oe, kan ek dan maar 'n drukkie kry?
Nou, nou wat nou, bly jy of ry jy?
Nou, nou wat nou, hou jy nog van my?
Nou wat nou, praat jy nog met my?
Oe, kan ek dan maar 'n drukkie kry?
Nou, nou wat nou, bly jy of ry jy?
Nou, nou wat nou, hou jy nog van my?
Nou wat nou, praat jy nog met my?
Oe, kan ek dan maar 'n drukkie kry?
Kan ek dan maar 'n drukkie kry?
Oe, kan ek dan nog 'n drukkie kry?
Written by: Juanita du Plessis
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...