積分
演出藝人
ADAM
演出者
Robin Kielly
電子琴
Hugo Ludik
電子琴
Vaughan Gardiner
電子琴
Raymond Green
吉他
詞曲
Hugo Ludik
作曲
Vaughan Gardiner
作曲
Kyle Grant
作曲
製作與工程團隊
Robin Kielly
製作人
Hugo Ludik
製作人
Vaughan Gardiner
製作人
歌詞
Dit was n' lentes dag
Hoe kon ek dit verwag?
Toe ons oë ontmoet het
Iets diep hier binne my
Sal nooit herstel van die seerkry
Toe ek jou verloor het
Nou lê 'n duisend myl
Tussen ons twee terwyl
Ek hier sit en wonder
Terug, terug, terug
Onthou jy nog Top Straat, die blare om jou?
Die glans in jou oë en die soet September
Hier in die lug wat ons albei onthou
Die nostalgie, my lief vat my terug, terug, terug, dink terug, terug
Hoe voel jy nou?
Waar't ons verkeerd gegaan?
Dit krap nog, want ek verlang
Dis so bitter soet want
Dink terug aan wie ons was
Ons het perfek gepas
Dit was die heel jaar sommer
Is jy nog lief vir my?
Dink jy dalk soms aan my?
Ons twee was sonskyn maar dink terug, terug, terug
Onthou jy nog Top Straat, die blare om jou
Die glans in jou oë en die soet September
Hier in die lug wat ons albei onthou
Die nostalgie, my lief vat my terug, terug, terug, dink terug, terug
Hoe voel jy nou?
Hoe voel jy nou?
Die nostalgie, my lief vat my terug, terug, terug na jou
Waar is jy nou?
Die nostalgie, my lief vat my terug, terug, terug dink terug, terug, terug
Onthou jy nog Top Straat, die blare om jou
Die glans in jou oë en die soet September
Hier in die lug wat ons albei onthou
Die nostalgie, my lief vat my terug, terug, terug, dink terug, terug
Hoe voel jy nou?
Written by: Hugo Ludik, Kyle Grant, Vaughan Gardiner