音樂影片

音樂影片

積分

演出藝人
Kurt Darren
Kurt Darren
聲樂
Leah
Leah
聲樂
Snotkop
Snotkop
聲樂
Robin Kielly
Robin Kielly
編程
Johan Vorster
Johan Vorster
和聲
Jacomien de Villiers
Jacomien de Villiers
和聲
Raymond Green
Raymond Green
吉他
詞曲
Kurt Darren
Kurt Darren
作詞
Ketra
Ketra
作曲
Paradiso
Paradiso
作曲
Takagi
Takagi
作曲
D. Kelly
D. Kelly
作曲
M. Brendon
M. Brendon
作曲
Francois Henning
Francois Henning
作曲
製作與工程團隊
Robin Kielly
Robin Kielly
製作人
Dirk v Niekerk
Dirk v Niekerk
製作人
Murray Lubbe
Murray Lubbe
製作人
Fred Hunter
Fred Hunter
製作人
Dane Taylor
Dane Taylor
製作人
Johan Vorster
Johan Vorster
製作人

歌詞

Laasnag was ek opgewonde tot in my diepste
So ek wag vir nog 'n WhatsApp, ek wag vir nog 'n WhatsApp, uh
Toe ek opstaan vanoggend was haar naam weer op my lippe
En 'n foto met 'n soen, 'n foto met 'n soen
Is dit haar wippende cleavage? (Oh, ja)
Of haar boudjies in minis? (Sexy)
Kilometer-lang bene met klein bietjie klere
Maak 'n man mos tevrede
Want ek hou van haar kurwes
Maak my klein bietjie nervous
Kilometer-lang bene, vanwaar kom daai gene?
Maak 'n man mos tevrede
Ek stuur vir jou net gou 'n selfie
Net in geval jy dalk verlang
Dis 'n ek-mis-jou-baby-selfie
Om hierdie oomblik vas te vang
Oh-oh, hallo, ek mis jou, ek mis jou, ek mis jou
Ek mis my in jou selfie
Jy weet ek kan nie help nie
Jy's so hot ek photobomb, photobomb, photobomb
Toe ek slaap gisteraand was haar lyfie in my drome
En ek vra wat moet ek doen, ek vra wat moet ek doen?
(Nee, wat gaan jy doen bra?)
Hierdie week was ek weer, was ek weer skyns van my kop af
Ek wag weer vir jou boodskap, 'n foto met jou boodskap
Want ek's mal oor haar glimlag
Maak my skoon ongemaklik
Kilometer-lang bene, vanwaar kom daai gene?
Maak 'n man mos tevrede
Is dit die lyn van haar lyfie?
Kan nie help om te kyk nie
Kilometer-lang bene met klein bietjie klere
Maak 'n man mos tevrede
Ek stuur vir jou net gou 'n selfie
Net in geval jy dalk verlang
Dis 'n ek-mis-jou-baby-selfie
Om hierdie oomblik vas te vang
Oh-oh, hallo, ek mis jou, ek mis jou, ek mis jou
Ek mis my in jou selfie
Jy weet ek kan nie help nie
Jy's so hot ek photobomb, photobomb, photobomb
Ah, yes, hou bietjie vas my drankie
Sodat ek nie weer foute maak nie
Hier's 'n lekker ding op my screen
Maar ek's weer uitgecrop, ek sien
Ja, daar's iets sexy op my skerm
Maar sy like meer vir Kurt Darren
Ek sê damn, girl, dis nie of ek wil trou nie
Ek soek net myself in jou photie
Ek stuur vir jou net gou 'n selfie
Net in geval jy dalk verlang
Dis 'n ek-mis-jou-baby-selfie
Om hierdie oomblik vas te vang
Oh-oh, hallo, ek mis jou, ek mis jou, ek mis jou
Ek mis my in jou selfie
Jy weet ek kan nie help nie
Jy's so hot ek photobomb, photobomb, photobomb
Photobomb
Written by: D. Kelly, Francois Henning, K. Darren, Ketra, M. Brendon, Paradiso, Takagi
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...