album cover
Swaai
379
Afrikaans
Swaai 由 Universal Music (Pty) Ltd. 於 2021年5月14日發行,收錄於專輯《Vrydae Aande, Maandae Oggende》中
album cover
發行日期2021年5月14日
標籤Universal Music (Pty) Ltd.
旋律
原聲音質
Valence
節奏感
輕快
BPM164

積分

演出藝人
Ruiter Piet
Ruiter Piet
演唱
Jaco Mans
Jaco Mans
電吉他
Jason Hinch
Jason Hinch
Jonathan Georgiades
Jonathan Georgiades
低音吉他
Andre Van Coller
Andre Van Coller
薩克斯風
詞曲
Jaco Mans
Jaco Mans
詞曲創作
Andre Van Coller
Andre Van Coller
詞曲創作
P De Jager
P De Jager
詞曲創作
製作與工程團隊
Dawie De Jager
Dawie De Jager
製作人
EWALD JANSEN VAN RENSBURG
EWALD JANSEN VAN RENSBURG
混音師
Rogan Kelsey
Rogan Kelsey
母帶工程師

歌詞

Sit af die lawaai kom ons swaai van die vinnige baan af
Ek sal jou leer om uit jou maag uit te lag
Voor die einde van hierdie lang dag
Kom ons swaai, kom ons swaai, kom ons swaai van die vinnige baan af
Ek sal jou leer, ek sal jou leer om uit jou maag uit te lag
Voor die einde van hierdie dag
Hou op
Dit sal ek nooit doen as dit is wat jy van my verwag nie
Ek's wel bewus, net glad nie lus vir die konfrontasie nie
Glo my as ek sê ek is regtig nie lus nie
Al die geheime put my uit
Dis meeste van die tyd die verskuilde waarheid
Staan op, staan op
Jou kop, jou kop is klaar op die blok
Kyk hoe swel al die hale van die blinde sambok
So, sit af die lawaai kom ons swaai van die vinnige baan af
Ek sal jou leer om uit jou maag uit te lag
Voor die einde van hierdie lang dag
Kom ons swaai, kom ons swaai, kom ons swaai van die vinnige baan af
Ek sal jou leer, ek sal jou leer om uit jou maag uit te lag
Voor die einde van hierdie dag
So, vra my
Wat het ek al ontdek in my paar dae in die son
In my paar ure in die duister
Mens leer meer as jy minder praat
Mens leer meer as jy leer om te luister
So, sit af die lawaai kom ons swaai van die vinnige baan af
Ek sal jou leer om uit jou maag uit te lag
Voor die einde van hierdie lang dag
Kom ons swaai, kom ons swaai, kom ons swaai van die vinnige baan af
Ek sal jou leer, ek sal jou leer om uit jou maag uit te lag
Voor die einde
Jy moet nooit 'n kind bed toe jaag nie
Die vermoë om te glo raak daagliks swakker
Toe ek my oë uitvee word hierdie kind as 'n jong man wakker
So, sit af die lawaai kom ons swaai van die vinnige baan af
Ek wil weer leer om uit my maag uit te kan lag
Voor die einde van hierdie lang dag
Kom ons swaai, kom ons swaai, kom ons swaai van die vinnige baan af
Ek sal jou leer, ek sal jou leer om uit jou maag uit te lag
Voor die einde van hierdie dag
Written by: Andre Van Coller, Jaco Mans, P De Jager
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...