積分
演出藝人
Laurika Rauch
聲樂
詞曲
Lize Beekman
作曲家
Meryl Van Noie
作曲家
Magdaleen van Zyl
作詞
製作與工程團隊
Laurika Rauch Productions
製作人
歌詞
Ek sê vir jou goodbye
Ek skryf vir jou 'n lullabye
Met my mooiste woorde wil ek groet
Het iemand vir jou die pad gewys
En is jou drome opgeëis
Of dwaal hul nog steeds diep in jou gemoed
Ek wonder soms oor jou
En of jy sal onthou
Ek wonder soms of jy vir my onthou
Ek wonder soms oor jou
En of jy sal onthou
Album-bêre-tydjies wat ons soos 'n raam omvou
Ek wonder soms of jy vir my onthou
Dit bly 'n groot geheim
Jou vlam het net soos niks verdwyn
So baie sand bly oor in jou uurglas
'n Kraak was egter daar
Die wind het jou o weggedra
Jou asem deur die branders weggewas
Ek wonder soms oor jou
En of jy sal onthou
Ek wonder soms of jy vir my onthou
Ek wonder soms oor jou
En of jy sal onthou
Album-bêre-tydjies wat ons soos 'n raam omvou
Ek wonder soms of jy vir my onthou
Ek wonder soms oor jou
En of jy sal onthou
Album-bêre-tydjies wat ons soos 'n raam omvou
Ek wonder soms of jy vir my onthou
Written by: Lize Beekman, Magdaleen van Zyl, Meryl Van Noie

