歌詞
[Verse 1]
Winternagaande vir baie maande
Soek ek nog woorde op my akoorde
Soek ek die rigting, die rigting deur na my hart
[Verse 2]
Ja soms verlore, soms verdwaal
En in my drome word ek mal
Ja soms verdwaal ek waarheen ookal ek moet gaan
[Chorus]
Verlore, ja sonder jou is ek verlore
Ja, jy is die wind in my vlerke
My kompas se rigtingnaald
[Chorus]
Gebore, ek weet jy is vir my gebore
Jy is die reën in my wolke
My son wat nooit sal ondergaan
[Verse 3]
Vat ek die stofpad, of self die langpad
Die nuwe stede of my verlede
Ek soek die rigting, die rigting deur na my hart
[Verse 4]
Ja soms verlore, soms verdwaal
En in my drome word ek mal
Ja soms verdwaal ek waarheen ookal ek moet gaan
[Chorus]
Verlore, ja sonder jou is ek verlore
Ja, jy is die wind in my vlerke
My kompas se rigtingnaald
[Chorus]
Gebore, ek weet jy is vir my gebore
Jy is die reën in my wolke
My son wat nooit sal ondergaan
[Verse 5]
Hoe sal ek weer van voor begin?
En alles wat ek het na jou toe bring
En in die stilte uit my hart uit sing
[Chorus]
Verlore, ja sonder jou is ek verlore
Ja, jy is die wind in my vlerke
My kompas se rigtingnaald
[Chorus]
Gebore, ek weet jy is vir my gebore
Jy is die reën in my wolke
My son wat nooit sal ondergaan
[Verse 6]
Gebore
Written by: Werner Beukes

