音樂影片
音樂影片
積分
演出藝人
Prop
主唱
Juan (Floors) Oosthuizen
電吉他
Murray Lubbe
和聲
Ricus Nel
六角手風琴
詞曲
Cordier De Beer
詞曲創作
Jan-Adriaan Van Rooyen
詞曲創作
製作與工程團隊
Murray Lubbe
製作人
歌詞
[Intro]
En sy sê draai my bokkie
Ons gaan vanaand die hele nag om sokkie
Sit jou lyf hier teen my lyf, kom ons skiet 'n bietjie duiwe saam
[Verse 1]
Saterdagaand in die Waterberge
By die boere saal
Op geruk om die week af te skud en weer in te haal
Skaap op die spit en die witblits maak al die nooitjies praat
In die hoek speel 'n band ons gunsteling jams uit die F-A-K
[Chorus]
En sy sê draai my bokkie
Ons gaan vanaand die hele nag om sokkie
Sit jou lyf teen my lyf, kom ons skiet 'n bietjie duiwe saam
En soos jy swaai my bokkie
Gooi ek vir ons nog so 'n skelm doppie
Ons gaan draai, ons gaan swaai
Lawaai tot die hane kraai
[Verse 2]
Bier in die hand om 'n vuur wat brand, ons deel stories uit
En vir die wat oorweeg is daar altyd 'n teug van ou Daan se pyp
Stap na die bar reg deur die saal, ek wou knerts loop kry
Sy staan alleen, ek besef met eens dis nou sulke tyd
[Chorus]
En sy sê draai my bokkie
Ons gaan vanaand die hele nag om sokkie
Sit jou lyf teen my lyf, kom ons skiet 'n bietjie duiwe saam
En soos jy swaai my bokkie
Gooi ek vir ons nog so 'n skelm doppie
Ons gaan draai, ons gaan swaai
Lawaai tot die hane kraai
[Chorus]
En sy sê draai my bokkie
Ons gaan vanaand die hele nag om sokkie
Sit jou lyf hier teen my lyf, kom ons skiet 'n bietjie duiwe saam
En soos jy swaai my bokkie
Gooi ek vir ons nog so 'n skelm doppie
Ons gaan draai, ons gaan swaai
Lawaai tot die hane kraai
[Outro]
Ons gaan draai, ons gaan swaai
Lawaai tot die hane kraai
Written by: Cordier De Beer, Jan-Adriaan Van Rooyen

