album cover
Strandfontein
2,412
Pop
Strandfontein 由 Trio Records 於 1996年1月1日發行,收錄於專輯《Vroeteltreffers》中
album cover
發行日期1996年1月1日
標籤Trio Records
語言荷蘭語
旋律
原聲音質
Valence
節奏感
輕快
BPM127

音樂影片

音樂影片

積分

演出藝人
Worsie Visser
Worsie Visser
演出者
詞曲
H. Visser
H. Visser
詞曲創作

歌詞

[Verse 1]
Dit was n helder maanskyn aand
Daar op strandfontein se strand
Toe stap net ek en jy
En ons loop hand aan hand
Met ons pype opgerol
En ons tone in die koue sand
En eenkant by die kommetjie
Was daar fosfor liggies wat brand
[Chorus]
Ek beloof aan jou die see
Met die maan en die sterre saam
Jou liefde is vir my
'n Vreemde wentelbaan
Ek beloof aan jou die see
Met die maan en die sterre saam
Jou liefde bly vir my
'n Vreemde wentelbaan
[Verse 2]
Sout is die smaak op jou lippe
As ek jou so sagkens soen
Die water klots teen die klippe
Wat anders kan ek doen?
Die maan het agter 'n wolk verdwyn
Maar ons liefde die sal nie kwyn
Dit sal net altyd sterker wees
Soos die see en die gety
[Chorus]
Ek beloof aan jou die see
Met die maan en die sterre saam
Jou liefde is vir my
'n Vreemde wentelbaan
Ek beloof aan jou die see
Met die maan en die sterre saam
Jou liefde bly vir my
'n Vreemde wentelbaan
[Verse 3]
Dit is 'n helder maanskyn aand
Hier op strandfontein se strand
Nou loop ek hier alleen
Met my hart hier in my hand
Met my pype opgerol
En my tone in die koue sand
En eenkant by die kommetjie
Was daar fosfor liggies wat brand
[Chorus]
Ek beloof aan jou die see
Met die maan en die sterre saam
Jou liefde is vir my
'n Vreemde wentelbaan
Ek beloof aan jou die see
Met die maan en die sterre saam
Jou liefde bly vir my
'n Vreemde wentelbaan
Jou liefde bly vir my
'n Vreemde wentelbaan
Jou liefde bly vir my
'n Vreemde wentelbaan
Written by: H. Visser
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...