Clip vidéo

Aan Die Einde Van Die Reenboog
Regarder le vidéoclip de {trackName} par {artistName}

Crédits

INTERPRÉTATION
Anneli van Rooyen
Anneli van Rooyen
Chant
COMPOSITION ET PAROLES
Christa Steyn
Christa Steyn
Composition
PRODUCTION ET INGÉNIERIE
Boet Pretorius
Boet Pretorius
Production

Paroles

Waar's die son van jou lag? Waar's die blink van jou oë? Waar is die jy, waarin ek kon glo? Waar's die pols van jou hart, En die gee van jou hand? Waar het ek jou verloor? Aan die einde van die reënboog. Reg geklee in geel en blou. Vol geheime is sy goud pot. Met waarheid oor my en oor jou. Aan die einde van die reënboog. Reg geklee in geel en blou. Vol geheime is sy goud pot. Met waarheid oor my, oor jou. Waar's die vors, van jou staan? Waar's die knik, van jou ja? Waar's die droom, wat vergete wag? Hoe verstaan mens alleen, Al die seer, die vervreem? Waar het ek jou verloor? Aan die einde van die reënboog. Reg geklee in geel en blou. Vol geheime is sy goud pot. Met waarheid oor my en oor jou. Aan die einde van die reënboog. Reg geklee in geel en blou. Vol geheime is sy goud pot. Met waarheid oor my oor jou.
Writer(s): Christina Maria Steyn Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out