Music Video

Niks En Nêrens
Watch {trackName} music video by {artistName}

Credits

PERFORMING ARTISTS
Die Heuwels Fantasties
Die Heuwels Fantasties
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Die Heuwels Fantasties
Die Heuwels Fantasties
Songwriter

Lyrics

So vêr gery Skool is uit En ek is 'n passasier Slaap teen die ruit Dit voel veilig hier Tussen niks en nêrens nie Ek gaan nêrens nie Ek gaan nêrens Nêrens nie Solank jy weet waar ek is Sal jy weet waar die huis is Jy gaan nêrens nie Tussen niks en nêrens nie Solank jy langs my is Is dit waar die huis is Koel water Die familie En ons diere Jy weet mos altyd Wat om te doen Jy weet mos altyd wat om te doen Ek gaan nêrens nie Ek gaan nêrens Nêrens nie Solank jy weet waar ek is Sal jy weet waar die huis is Jy gaan nêrens nie Tussen niks en nêrens nie Solank jy langs my is Is dit waar die huis is
Writer(s): Die Heuwels Fantasties Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out