Kredity
Texty
Onthou my in jou drome
As jy gaan lê vanaand
Ons mooi herrineringe
Sal saggies oor jou waak
Om jou te laat gaan
Is nie maklik nie
Want alleen wees wil ek nie
Vat ek my telefoonnommer as jy dink aan my
Jy weet waar om my te kry
Verlief en verlore
Altyd joune
Jy laat my sing
Jy laat my dans in die reën
Ek gee jou alles
Alles hier in my
Maak dit nou joune
As jy lief is vir my
Verlief en verlore
Altyd joune
Jy laat my sing
Jy laat my dans in die reën
Ek gee jou alles
Alles hier in my
Maak dit nou joune
As jy lief is vir my
Is dit die lag wat blink in jou blou oë
Of die glimlang om jou mond
Die raak van jou hand aan myne
Wat die bloed in my laat stol
Om jou te laat gaan
Is nie maklik nie
Want alleen wees wil ek nie
Vat my telefoonnommer as jy dink aan my
Jy weet waar om my te kry
Verlief en verlore
Altyd joune
Jy laat my sing
Jy laat my dans in die reën
Ek gee jou alles
Alles hier in my
Maak dit nou joune
As jy lief is vir my
Verlief en verlore
Altyd joune
Jy laat my sing
Jy laat my dans in die reën
Ek gee jou alles
Alles hier in my
Maak dit nou joune
As jy lief is vir my
Verlief en verlore
Altyd joune
Jy laat my sing
Jy laat my dans in die reën
Ek gee jou alles
Alles hier in my
Maak dit nou joune
As jy lief is vir my
Verlief en verlore
Altyd joune
Jy laat my sing
Jy laat my dans in die reën
Ek gee jou alles
Alles hier in my
Maak dit nou joune
As jy lief is vir my
Maak dit nou joune
As jy lief is vir my