Hudební video

Hudební video

Kredity

PERFORMING ARTISTS
Ray Dylan
Ray Dylan
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Ray Dylan
Ray Dylan
Composer
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
Marc Brendon
Marc Brendon
Lyrics
Niel Schoombee
Niel Schoombee
Lyrics
Adolf Vorster
Adolf Vorster
Composer

Texty

My ou maat van yster en draad
Draai die volume oop
Laat die lyne loop
Dit is nou naweek tyd
Nou gaan die manne kyk
Of al die visse byt
Julle girls maak dit lekker hier
Maak die heupe los
Gaan 'n bietjie bos
Dit is nou naweek tyd
Nou gaan ons almal kyk
Hoe mooi daai lywe lyk
Los al jou worries
En dit wat jou pla
Moenie hokaai nie
Ek kry jou daar
Naweek is vir warm, warm, warm girls
En vir koue, koue, koue bier
Want dis die lewe daai
Vat hom, maak hom joune
Naweek is vir warm, warm, warm girls
En vir koue, koue, koue bier
Want dis die lewe daai
So vat hom, maak hom joune
My ou maat van yster en draad
Ek sien die tyd staan stil
Laat hy val waar hy wil
Die naweek gaan ontplof
Ons raak 'n bietjie rof
So kom ons ry die Golf
Julle girls maak dit lekker hier
Met jou cowboy boots
Ogies onder daai hoed, ja
Laat ons stof opskop
Laat die harte klop
Totdat die son opkom
Los al jou worries
En dit wat jou pla
Moenie hokaai nie
Ek kry jou daar
Naweek is vir warm, warm, warm girls
En vir koue, koue, koue bier
Want dis die lewe daai
Vat hom, maak hom joune
Naweek is vir warm, warm, warm girls
En vir koue, koue, koue bier
Want dis die lewe daai
So vat hom, maak hom joune
Naweek is vir warm, warm, warm girls
En vir koue, koue, koue bier
(Want dis die lewe daai
Vat hom, maak hom joune
Vat hom, maak hom joune
Naweek is vir warm, warm, warm girls
En vir koue, koue, koue bier
Want dis die lewe daai
So vat hom, maak hom joune
Vat hom, maak hom joune
Written by: Adolf Vorster, Don Kelly, Marc Brendon, Niel Schoombee, Ray Dylan
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...