Hudební video
Hudební video
Kredity
PERFORMING ARTISTS
Juan Boucher
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juan Boucher
Songwriter
Texty
[Verse 1]
Wys my hoe om jou lief te hê
Vertel my hoe om dit terug te sê
Want daar is rerig niemand anders
Rerig niemand anders soos wie jy is nie
Soos wie jy is nie (Wie jy is nie)
[Verse 2]
Kry jy ook nog daai gevoel?
As jy verstaan wat ek bedoel (Wat ek bedoel)
Hoe kan jy dan seker wees
Dat ek en jy net so sal bly soos wat ons is?
Soos wat ons is (Wat ons is)
[Chorus]
Elke uur wil ek net by jou wees
Aan jou voel, aan jou vat, wil een wees
Want ek droom elke dag ek wil dit hê
Dat my hart net daar by jou sal lê
En jy weet ek is daar as jy my soek
Om jou huil te verruil vir 'n glimlag
In my arms sal jy veilig wees
Ek's gebore om by jou te wees
[Verse 3]
Jy praat sag maar ek kan dit hoor
Jy weet jy het met my kop getoor
Daar is 'n verte waar jy nie is nie
En my lyf nie by joune is nie sal my hart kan rus
Ek's gebore om by jou te wees
[Chorus]
Elke uur wil ek net by jou wees
Aan jou voel, aan jou vat, wil een wees
Want ek droom elke dag ek wil dit hê
Dat my hart net daar by jou sal lê
En jy weet ek is daar as jy my soek
Om jou huil te verruil vir 'n glimlag
In my arms sal jy veilig wees
Ek's gebore om by jou te wees
[Verse 4]
Ek's gebore om by jou te wees
Want ek droom elke dag ek wil dit hê
Ek's gebore om by jou te wees
En jy weet ek is daar as jy my soek
Ek's gebore om by jou te wees
In my arms sal jy veilig wees
Ek's gebore om by jou te wees
[Chorus]
Elke uur wil ek net by jou wees
Aan jou voel, aan jou vat, wil een wees
Want ek droom elke dag ek wil dit hê
Dat my hart net daar by jou sal lê
En jy weet ek is daar as jy my soek
Om jou huil te verruil vir 'n glimlag
In my arms sal jy veilig wees
Ek's gebore om by jou te wees
[Chorus]
Elke uur wil ek net by jou wees
Aan jou voel, aan jou vat, wil een wees
Want ek droom elke dag ek wil dit hê
Dat my hart net daar by jou sal lê
En jy weet ek is daar as jy my soek
Om jou huil te verruil vir 'n glimlag
In my arms sal jy veilig wees
Ek's gebore om by jou te wees
In my arms sal jy veilig wees
Ek's gebore om by jou te wees
Written by: Juan Boucher


