Hudební video

Hudební video

Kredity

PERFORMING ARTISTS
Ricus Nel
Ricus Nel
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Ricus Nel
Ricus Nel
Composer
Christoph Kotze
Christoph Kotze
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Sean Manley
Sean Manley
Producer

Texty

[Verse 1]
Dit was twaalf-uur laat op n September aand
Jy't by my gestaan en my naam gevra
Ek was uitgeslaan ek kon nie verder praat
[Verse 2]
Ons het gesit op 'n Chevy se agterbak
Gekyk na die sterre en die sekelmaan
Gepraat oor die goed wat ek nie kan verstaan
[Verse 3]
Want ek's 'n ouskool boerseun
Al die pad van Rustenburg
Wat nog die deur vir jou sal oopmaak
Ek sal jou dra op my rug en terug
En wanneer dinge swaar raak
En jou voete jou nou klaar maak
Bly ek jou ouskool boerseun
[Verse 4]
Nou is dit twaalf jaar later ons het huis gebou
Daar was nie baie geld nie op die plaas getrou
Ek het my rykdom gevind hier reg langs jou
[Verse 5]
As ek kon terug dink aan daai September aand
Jy't gese jy soek 'n man wat 'n vrou verstaan
Wat deur goed of sleg haar op sy hande dra
[Verse 6]
Want ek's 'n ouskool boerseun
Al die pad van Rustenburg
Wat nog die deur vir jou sal oopmaak
Ek sal jou dra op my rug
En terug en wanneer dinge swaar raak
En jou voete jou nou klaar maak
Bly ek jou ouskool boerseun
[Verse 7]
Want ek's 'n ouskool boerseun
Al die pad van Rustenburg
Wat nog die deur vir jou sal oopmaak
Ek sal jou dra op my rug en terug
En wanneer dinge swaar raak
En jou voete jou nou klaar maak
Bly ek jou ouskool boerseun
[Verse 8]
Want ek's 'n ouskool boerseun
Al die pad van Rustenburg
Wat nog die deur vir jou sal oopmaak
Ek sal jou dra op my rug en terug
En wanneer dinge swaar raak
En jou voete jou nou klaar maak
Bly ek jou ouskool boerseun
Ja, bly ek jou ou skool boerseun
Written by: Christoph Kotze, Ricus Nel
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...