Hudební video

Kredity

PERFORMING ARTISTS
Elandré
Elandré
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Elandré
Elandré
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Texty

In klein dorpies doen ons dinge so bietjie anders Palmboom skadus lê op woorde Alkohol in die lug So sit die driveway op ry, kry alles kleur in 'n plek buite die lyne Welkom by die land van verlate lewe Welkom by gister se reën Hier drink ons whiskey sonder water Los alles vir later Los alles op die Lyn Jy sê alles is nog dieselfde Wat jy gelos het vat jy saam Waar is jou ma en pa, weet hulle jy is hier Of is dit te vroeg om te vra Ooh ooh ooh ooh ooh ooh Welkom by die land van verlate lewe Welkom by gister se reën Hier drink ons whiskey sonder water Los alles vir later Los alles op die Lyn Bly net eenkant in jou baan Hoekom lyk jy nou so skaam Kry jou sente bymekaar Rook soos wat jy eenkant staan Bly net eenkant in jou baan Hoekom lyk jy nou so skaam Kry jou sente bymekaar Rook soos wat jy eenkant staan Welkom by die land van verlate lewe Welkom by gister se reën Hier drink ons whiskey sonder water Los alles vir later Los alles op die Lyn Welkom by die land van verlate lewe Welkom by gister se reën Hier drink ons whiskey sonder water Los alles vir later Los alles op die Lyn
Writer(s): Schwartz Elandre Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out