Hudební video

Hudební video

Kredity

Texty

Wat?
Wat is 'n man dan?
'n Man is 'n ding wat kak vir sy kinders opfok en dan weggaan
Word gebore, plant voort, gaan dood
Dis maklik om ander te blameer
Vir jou omstandighede
As hierdie klip sink, hel toe gaan in 'n handmandjie
Bly hierdie kaptein op die skip
Ek is die een
Ek is die een
Ek is die enigste een in die heelal
Wat nie uniek is nie
Wat nie uniek is nie
Grootseun huil net in die reën
Pa sê meisiekind moet onderdanig wees
Aan 'n man wat sy gevoelens opkrop
Tot sy vuiste deur die kamerdeur ontplof
Die siklus van haat bou al van kindsbeen af op
Sterk wees
Noodsituasies soos 'n recce navigeer
My trane onderdruk en my emosies beheer
Ek is die een
Ek is dié een
Ek is die enigste een in die heelal
Wat nie uniek is nie
Wat nie uniek is nie
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...