Kredity
PERFORMING ARTISTS
Brendan Peyper
Performer
COMPOSITION & LYRICS
N. Schoombee
Composer
Don Kelly
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Christian Wolf
Producer
Robin Kielly
Producer
Texty
Het jy gewonder wat as
Jy hierdie kanse gaan vat
Tel net tot tien, jy sal dit duidelik sien
Luister jy vir daardie stem
Wat skreeu en sê jy gaan wen
Met harde klippe kou, met bloed en sweet
Swem jy sterker as die strome?
Ry jy saam met al die golwe?
Staar jy klein op na die berge?
Maak los die leeu in jou
Klim op, klim op, klim op, op jou Everest
Klim op, klim op, klim op
Klim op, klim op, klim op, op jou Everest
Steek uit jou hande na die hemel bo
Klim op, klim op, klim op, op jou Everest
Klim op, klim op, klim op
Klim op, klim op, klim op, op jou Everest
Jy weet daar's baie wat in jou bly glo
Sit jy of staan jy jou man?
Voel jy wat binne jou brand?
Sal jy die vuishou keer en weer probeer?
Hou jy jou oog op die doel?
Jy ken jy-soek-die gevoel
Hoekom nog wag, dis dalk jou laaste dag
Swem jy sterker as die strome?
Ry jy saam met al die golwe?
Staar jy klein op na die berge?
Maak los die leeu in jou
Klim op, klim op, klim op, op jou Everest
Klim op, klim op, klim op
Klim op, klim op, klim op, op jou Everest
Steek uit jou hande na die hemel bo
Klim op, klim op, klim op, op jou Everest
Klim op, klim op, klim op
Klim op, klim op, klim op, op jou Everest
Jy weet daar's baie wat in jou bly glo
Hey, hey, hey, hey, jou Everest
Hey, hey, hey, klim jou Everest
Hey, hey, hey, hey, jou Everest
Jy weet daar's baie wat in jou bly glo
Kom ons hardloop voor die lig
Kom ons steek die vure aan
Hou ons oë na bo en glo
Klim op, klim op, klim op
Klim op, klim op, klim op
Klim op, klim op, klim op, op jou Everest
Steek uit jou hande na die hemel bo
Klim op, klim op, klim op, op jou Everest
Klim op, klim op, klim op
Klim op, klim op, klim op, op jou Everest
Jy weet daar's baie wat in jou bly glo
Hey, hey, hey, hey, jou Everest
(Klim op, klim op, klim op, op jou Everest)
Hey, hey, hey, klim jou Everest
(Klim op, klim op, klim op)
Hey, hey, hey, hey, jou Everest
(Klim op, klim op, klim op, op jou Everest)
Jy weet daar's baie wat in jou bly glo
Written by: Don Kelly, N. Schoombee